Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbaai Lodge Olifantskop

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Dee Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kleinbaai Lodge Olifantskop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Louise L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Heerlike wegbreek as gesin.

Dee is 'n gasvrou duisend en het uit haar pad gegaan om ons almal te laat welkom voel en ingelig te hou van alle gebeure in en om Kleinbaai gedurende Paasnaweek. Die WiFi fasiliteite het dit moontlik gemaak dat die studente in die gesin steeds kon voortgaan met hul studies tussen deur die heerlike gesinskuier. 'n Groot bonus was ook dat ons hondekinders ook welkom was.

Kleinbaai Lodge Olifantskop se terugvoer

Baie dankie, Louise, vir die positiewe terugvoer. Wens net ek kon vir Mila en Champ meer bederf, maar die naweek het so vinnig verby gegaan.

Kleinbaai Lodge Olifantskop
Wilma T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma T

Gerieflik, mooi uitsig.

Dit was 'n heerlike vakansiehuis vir 'n groot gesin, met 'n mooi uitsig, 'n lekker kuierhuis en baie ruim. Sal die huis definitief aanbeveel.

Melissa D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa D

This was an awesome stay. The house is beautiful and the views are gorgeous.

This was amazing. I arranged this last-minute over New Year for mine and my partner's friends and it was a blast. We ended up staying an extra night. Thanks Oom Jan and Dee.

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokstraat 48, Van Dyks-baai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d70c2a0afe4ad2787bb2f2dab3a467d0a84a17107e857cdfb45e9949089780f00f527e998ab45dca73989e2e7d3f8870e58?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 48 Steenbok Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.609912 19.358981

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang