Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin Augrabies

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinbegin Augrabies bied gehalteverblyf aan sakereisigers, vakansiegangers en gaste wat net wil oornag.

Daar is 5 gerieflike, opgeknapte dubbelkamers wat voorheen 'n algemene handelaar se stoorkamers was. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en is volledig toegerus vir selfsorg.

Dis naby Augrabies Nasionale Park (3km) wat die Augrabies-waterval insluit. Dis ook ideaal as jy Namakwaland se veldblomme wil kom kyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 220 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Andrey J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek, goeie mense, goeie ligging. Lekker gebly en geslaap. Gebraai.
Aug 2024
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Dis baie stil en die eienaar is vriendelik ontvang met 'n groot hond. Dit was soos om op 'n plaas te bly, wonderlik.
Mei 2024
Riekie M
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker gebly, alle basiese benodighede is daar. Ons het lekker gebly. Die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en is 'n "toergids" van form...
Sien meer
Mrt 2024
Theunis H
Saam met lewensmaat
5.0
Kleinbegin is die ideale plek om vir 'n paar dae te bly en die area van hier af te verken. Gerieflik ingerigte eenhede met dit wat jy nodig het, sal b...
Sien meer
Jan 2024
Marinda B
5.0
Sakpas prys. Verblyf was goed, dankie.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Salmon & Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 220

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinbegin Augrabies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Augrabiesweg/R359, Gedeelte 34, Noudonsies, Augrabies, 8874, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdwnXUNIhU4XvoqrkypzW204wlE77sfZYcB3l8qxTwcqZpGSvQp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 220 5 1 5 Augrabies Road, R359 Portion 34, Noudonsies 8874 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -28.641392 20.349842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang