Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin Olienhout Accommodation

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kleinbegin Selfsorgkamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié selfsorg-eenheid het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en 'n oond. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die leefarea het 2 enkelbeddens. Daar is lugversorging, sekere DStv-kanale, en 'n privaat ingang. Parkeerplek is op die perseel, agter 'n hek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode. Indien gaste in die eenhede rook, sal hulle gevra word om onmiddellik die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kleinbegin Olienhout Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie dubbelkamer het 2 enkelbeddens, 'n volledige badkamer, koffieskinkbord, mikrogolfoond en 'n yskassie. Dit het sekere DStv-kanale. Beddens vir kinders kan gereël word. Parkeerplek is op die perseel, agter 'n hek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng verbode. Indien gaste in die eenhede rook, sal hulle gevra word om onmiddellik die perseel te verlaat sonder enige terugbetalings.
Partytjies word nie toegelaat nie.
Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste per persoon gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2M2ZkZjRmLTQ1MjMtNGM2Yy1hMDhlLTk0ZDhjZWMwOGI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440102971537 21.24780267477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang