Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin Olienhout Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie vriendelik ontvang, al was dit baie laat in die aand. Heerlik geslaap en ons het flinke diens ontvang van beide julle en die gasvrou. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Riana Baie bly dat julle jul verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Cornelia (haarhoffs Inc) C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Dit was baie rustig en stil in die area. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Cornelia Dit was 'n plesier om jou te kon ontvang. Alta Kleinbegin

Hildegarde B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ongelooflike waarde vir geld, skoon en goed toegerus. Dit was heerlik om op Kleinbegin Olienhout te bly. Dis ongelooflike goeie waarde vir geld. Ruim en skoon. Goeie matrasse wat 'n goeie nagrus verseker. Die eienaars was vriendelik en het verseker dat alles werk. Die Kalahari Mall is seker 1 km van daar, wat lekker is vir 'n paar laaste aankope.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Hildegarde Bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Harry S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Lekker gebly. Dit is 'n baie netjiese, skoon blyplek, veilige parkering, en vriendelike ontvangs gehad, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Harry, Baie dankie vir jou bespreking, bly julle was tevrede. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta

Lizbe R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het baie lekker gebly. Dankie Alta! Ruim, netjiese blyplek. Goed toegerus. Vriendelike en behulpsame gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Lizbe Bly dat julle lekker gebly het. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Franc B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

More than we expected. Extremely friendly and helpful owners, picked us up very early in the morning to make sure we arrived safely, offered us a late check out as we got in early morning, drove us to our next local destination after check out, and all with a smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Franc, I am glad you enjoyed your stay with us. It was our pleasure to help out. Hope to see you again soon. Regards, Alta Kleinbegin

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oornagverblyf op pad na Kalahari. Netjies en skoon. Goeie keuse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
More Johann Bly jy het jou verblyf geniet. Hoop om jou gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin Upington

Jurie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Prakties gerieflik. Dit was goed en gerieflik en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hallo Jurie Bly jy het jou verblyf by ons geniet. Hoop om jou gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin

Melane S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies. Kleinbegin het ons op kort kennisgewing gehelp met blyplek. Ons het baie lekker gebly en alles was mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Hi Melane Ek is bly om te kon help. Ons gaste is belangrik vir ons. Hoop om julle gou weer te ontvang. Alta Kleinbegin Upington

Astrid B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Rustig en kalm. Ja, dit is genoeg vir een aand se verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alta
Kleinbegin Olienhout Accommodation
Dankie Astrid vir jou resensie. Hoop om jou gou weer te ontvang. Alta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2M2ZkZjRmLTQ1MjMtNGM2Yy1hMDhlLTk0ZDhjZWMwOGI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440102971537 21.24780267477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang