Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin Olienhout Accommodation

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 9 Des 2024 tot 20 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 R495 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Kleinbegin Olienhout Apartment beskik oor 2 aprte eenhede en is in Florapark in Upington geleë. Dit is die perfekte verblyf vir sakereisigers, paartjies, families of enkelreisigers. Hierdie verblyf gebruik sonkrag.

Kleinbegin Olienhout Selfsorgkamer beskik oor 1 slaapkamer en 'n oopplan-area met slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die oopplan-area. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, strykyster, mikrogolf en 'n tweeplaatgasstoof toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging en sekere DStv-kanale in.

Daar is 'n privaat ingangangshek en parkeerplek is beskikbaar op die perseel agter geslote hekke voor die eenheid. Die geiser werk met gas.

Die Kleinbegin Olienhout Dubbelkamer beskik oor 2 enkelbeddens, 'n volledige badkamer, koffiemaakskinkbord, yskassie en 'n mikrogolfoond. Dit is nie 'n selfsorg-eenheid nie. Hierdie eenheid het 'n sonkraggeiser en parkeerplek is op die perseel, agter 'n hek beskikbaar.

Kleinbegin Olienhout Accommodation is naby Upington Medi-Clinic en die nuwe inkopiesentrum, Kalahari Shopping Mall, is stapafstand vanaf die eenhede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jacques V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie nice gewees. Sal net graag 'n dubbelbed wil sien in die kamer. En die blinders in die badkamer moet dalk vervang word. Verder is dit 'n puik plek...
Sien meer
Nov 2024
Sandra P
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik in alle opsigte. Alles so gerieflik. Beddens, kombuis, kuier en kombuis. Sal enige tyd weer daar oornag.
Sep 2024
Riana R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik ontvang, al was dit baie laat in die aand. Heerlik geslaap en ons het flinke diens ontvang van beide julle en die gasvrou. Baie danki...
Sien meer
Aug 2024
Cornelia (haarhoffs Inc) C
Besigheidsreis
5.0
Dit was baie rustig en stil in die area. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2024
Hildegarde B
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike waarde vir geld, skoon en goed toegerus. Dit was heerlik om op Kleinbegin Olienhout te bly. Dis ongelooflike goeie waarde vir geld. Ruim ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleinbegin Olienhout Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 1 mens
Vanaf R550
R 550 R 495
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olienhoutlaan 8, Florapark, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2M2ZkZjRmLTQ1MjMtNGM2Yy1hMDhlLTk0ZDhjZWMwOGI2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R495 per nag, vir 1 mens 166 5 1 5 8 Olienhout Avenue Florapark 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.440102971537 21.24780267477

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang