Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbegin

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Henry E
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Ek sal Kleinbegin definitief aanbeveel. Puik diens met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Kort maar lekker. Baie dankie aan Xavier vir die vriendelike, behulpsame diens. Mal oor ons blyplek gewees. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Kleinbegin is baie ruim en goeie waarde vir geld! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet W
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gasvry, netjies, alles waarvoor ons gevra het. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Was a lekker experience and Xavier always made sure we had an awesome stay. Very cosy and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie ruim, skoon, netjiese plekkie. Sentraal geleë. Baie vriendelike ontvangs. Ons het baie lekker gebly, dankie. Beveel beslis aan. Goeie vriendelike diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Bekostigbare, skoon, en vriendelike verblyf. Die plek is netjies, skoon en baie goeie ligging. Die gasheer en vrou was baie vriendelik, mens wou amper nie ry nie so lekker is daar gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester T
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gasvry, gerieflik, vriendelik. Dit was wonderlik. Ek wou nie terug huis toe kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Amazing. Ons het lekker gebly en baie netjies, en die ontvangs van hulle was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Baie lekker gebly, almal was vriendelik, alles skoon, ons was baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Xavier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Killick-laan 655, Les Marais, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA522e80bbf8ac81ee71320133ceed3b8ea58282a17198cace2b9191416a02fbbe21e2f9c7a2c2c7b4e8d4be0f1ad04aaad27e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 655 Killick Avenue Les Marais 0084 Gauteng 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -25.710204392892 28.19055239127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang