Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinberg

Wildsplaas
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kleinberg geniet die pragtige uitsigte oor die suikerrietlande en vrylopende wild en bied gaste gerieflik gemeubileerde oornagverblyf vir gaste wat na en van Sodwana, Mosambiek en Swaziland reis, en is net 6 km vanaf Pongola geleë.

Kleinberg bied gaste 'n keuse van chalets wat elk 3 mense akkommodeer. Elkeen van die oopplan-chalets is ingerig met 2 driekwartbeddens, sowel as 'n enkelbed, en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Elke chalet het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede is toegerus met TV's en gaste moet asseblief hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saambring om DStv te kyk.

Gaste kan op die onderdakstoep voor die chalets ontspan, stap, draf of fietsry om die area te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
4.2
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.3
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kleinberg het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 500
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Vanaf die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7142507b2b7ea3367d37f401b4ce980428e59604d7ed5dbcf3323e50d1715d0fbffcf2dfd184e4e63fa1172bc062fc525c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 6 5 1 4 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -27.349975185488 31.686983839573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang