Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Game Breeders Gaste Huis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 15 resensies vir Kleinbos Game Breeders Gaste Huis
Netheid
3.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5
Johan K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Rustig en vreedsaam.

Lekker rustig en veilig. Sal enige tyd weer teruggaan.

Elsabe C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe C

Lekker gerud.

Braai geriewe kort aandag en asblikke is nie skoon gemaak nie. Verder nie klagtes.

Christine H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Christine H

Plek het potensiaal, kort 'n grondige skoonmaak.

Vuil kombuis en badkamers.

Nerena M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nerena M

Wonderlike naweek saam met familie!

Die huis is wonderlik en het soveel potensiaal! Ons het 'n heerlike kuiernaweek gehad, daar was genoeg slaapplek en sitplek vir almal. Die kuierareas is wonderlik, hoewel ons eers alles moes afvee en skoonmaak. Die huis kort beslis aandag en vernuwing. Die skoonmaakspan kort opleiding, daar was nog vuil oondpanne in die oond van vorige gaste. Die glase was vuil in die kas. Handy Andy en 'n blik verf sal beslis sy ding doen. Daar is net 4 pap-/poedingbakkies, ons moes beurte maak om ontbyt te eet. Die glase is ook maar min, jy moet gebruik wat jy kry. Die gordyne se linings is geskeur. Die handdoeke is regtig rof, dit het bleikmiddelkolle op. Skoon linne en spaarkussings in 'n skoon linnekas sal welkom wees. Ek verstaan die perde wei om die huis as gaste nie daar is nie, maar die mishope is regtig 'n probleem, ons kon nie balspeel of frisbee nie, die mis was net oral. Dalk kan dit net so bietjie opgetel word voor die huis? Ons sal regtig graag weer daar wil kuier wanneer dit opgeknap is!

Johan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Ruim en rustig.

Groot huis met genoeg ontspan en onthaal areas. Lapa en braai-area langs die rivier is 'n plus. Sal beslis weer daar bespreek.

Melinda P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda P

Volle toegeruste huis, fantastiese atmosfeer en gasvryheid.

Ons het my Ma se 70ste verjaarsdag by Kleinbos gevier met familie. Die huis se ligging is privaat en veilig. Die huis is ten volle toegerus, en die stoepe en leef areas is gemaklik, en die binnehuis kaggel was wonderlik vir die koue aande. Daar is 'n groot grasperk waar ons verskeie spelletjies gespeel het. Bring beslis visstokke want die rivier is so aanloklik, asook die boma kuierarea teen die rivier. Ons familie het onsself vreeslik geniet. Baie dankie aan Johan en die webtuiste.

Michelle P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle P

Heerlik, rustig, privaat en 'n visserman se droom.

Alhoewel die fasiliteite baie goed is, benodig dit dringende instandhouding en aandag.

Gerbrand L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrand L

Baie netjiese plek met puik diens en gasvryheid.

Die huis is toegerus met al die nodige geriewe. Daar is 'n verskeidenheid kuier-areas wat dit ideaal maak vir enige weersomstandighede. Die ligging is baie mooi en dit is 'n lekker wegbreekplek. Daar is 'n baie lekker visvangarea, ideaal vir karp en geelvis. Die huis en kuier-areas word daagliks skoongemaak wat dit baie gerieflik maak vir 'n wegbreek.

Shandre V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Shandre V

Onnet.

Plek was vol spinnerakke, min glase, spinnerakke in eetgereilaai. As bad uit tap het water op vloer uitgeloop. Die prys is te duur vir wat mens kry.

Lisma J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisma J

Rustig en veilig. Kan 'n maand hier bly!

Ons het heerlik gekuier. Rustige omgewing en pragtige vis gevang.

Simone S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Fantastic.

We absolutely loved our stay, it was secluded and equipped with everything we needed. The boys loved the fishing and the ladies enjoyed just relaxing listening to the river and nature.

Jb H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jb H

Heerlike naweek wegbreek in die pragtige Vredefortkoepel.

Ons het 'n wonderlike naweek in die pragtige Vredefortkoepel gehad. Dit is waarlik 'n pragtige plek om na te gaan as jy wil wegkom van die stadsliggies. 'n Lekker plaasgevoel met die skape en bokke wat naby die huis wei. Dit is lekker stil en rustig en mens kan die natuurskoon weer van vooraf waardeer. Ons het ook lekker visgevang. Johan het ook mooi met my gekommunikeer oor hoe alles werk en wat om te verwag. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Ons sal ook vir seker weer gaan kuier.

Susan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan H

Such a pretty place, but a general feel of unkeptness.

Our family of 8 spend a week there over Christmas and as beautiful as the place is, is just felt dirty. For example, on arrival, there was a dirty dustbin in the kitchen, reeking of fish. On making the reservation, we were told that there would be cleaners every day, which did not happen (she came in only once). This was okay - we did the dishes, etc. - but the overall feel was just "unkept". Basic things lacked, such as bath and basin plugs. The geyser in the kitchen does not work which I consider to be a basic need. But the biggest frustration was the very noisy floor of the upstairs bedroom! The creaking when anybody dared walk, kept the occupants upstairs as well as downstairs, awake. This place is so beautiful and the photos are a true reflection - with some hands-on management, it could be amazing.

Klarisa O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klarisa O

Amazing location to spend time with friends or family.

Great place and excellent location. Amazing value for money.

Ansie V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Perfek wat ons nodig gehad het.

Rustige en pragtige omgewing met uitstekende geriewe vir lekker kuier. Johan het ons met aankoms dadelik laat tuis voel. Sal weer gebruik maak van Kleinbos Game Breeders Gaste Huis.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welkom Plaas, Vanaf die S700, Vredefortkoepel, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVfbTSicCup9Mb9u6eiQBwaznyHtyOMXt1fCReNRhwm01QBE6H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Farm Welkom Off the S700 9595 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.943361 27.180086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang