Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Game Breeders Gaste Huis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welkom Plaas, Vanaf die S700, Vredefortkoepel, 9595, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kleinbos Game Breeders Gaste Huis word omring deur die heuwels van die Vredefortkoepel en is op 'n werkende plaas met wild, skape, beeste en hoenders geleë en bied gaste uitsigte en maklike toegang tot die rivier.

Kleinbos Game Breeders het slaapplek vir tot 8 mense en bestaan uit die 3-slaapkamer plaashuis, en die aangrensende bungalow met slaapplek vir 2 mense. Die aangrensende bungalow is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad.

Die grasdak-hoofhuis bied 3 slaapkamers wat 2 volledige badkamers deel. Die hoofslaapkamer word met trappe bereik en is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die kamer maak oop op 2 balkonne en het 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n bad. Die ander 2 kamers is op die grondvloer geleë en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 1 kamer het 'n koninggrootte-bed en die ander 'n dubbelbed.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, asook die nodige eetgerei en breekware. Die leefarea het 'n TV met DStv, asook 'n kaggel.

Die huis maak oop op 2 stoepareas; 1 is 'n braai-area van bergrots, terwyl die ander 'n tradisionele plaasopstal-patio met pilare is en oor die rivier uitkyk. Gaste kan ook ontspan in die natuurlik geïntegreerde rivierlapa wat 'n boma met 'n vuurput en braai-area het. Die huis is streng nie-rook, en rook word slegs in die buite gaste-areas toegelaat.

Die rivieroewer bied voëlkyk, sowel as verskeie staproetes, en die stroom het 8 stroomversnellings wat dit ideaal maak vir vlieg- en diepwaterhengel. Ekologiese vriendelike praktyke word toegepas om Kleinbos Wildtelers uniek te maak met betrekking tot skaarswildteelprogramme en rehabilitasie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Welkom Plaas, Vanaf die S700, Vredefortkoepel, 9595, Vrystaat
  • Gaste dink Kleinbos Game Breeders Gaste Huis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Vrystaat
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welkom Plaas, Vanaf die S700, Vredefortkoepel, 9595, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVfbTSicCup9Mb9u6eiQBwaznyHtyOMXt1fCReNRhwm01QBE6H?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 15 5 1 5 Farm Welkom Off the S700 9595 Vrystaat 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -26.943361 27.180086

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang