Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Patrick C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Lovely peaceful stay. Lovely spacious house and also has aircon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Goeie ligging, gerieflik gebly. Eenheid was ruim en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Baie dankie, julle was lekker gaste. Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Martha N
1 nag
5.0
Okt 2024

Skoon en rustige plek in Bloem. Heerlike rustige plek om oor te bly in Bloemfontein met 'n baie vriendelike gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Oorslaapplek oppad huis toe na vakansie. Bied wat jy nodig het daarvoor. Baie dankie vir 'n perfekte oorslaapplek met die kinders. Daar is genoeg plek vir die kinders om te speel met goeie en netjiese geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flo S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Pleasant and quiet. Lovely, nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing met baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly. Daar was regtig alles wat jy nodig het. Ons gaan kuier beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Most certainly a place to go back to. Extremely neat, clean and comfortable. The hosts are friendly and super accommodating. We had an awesome stay, very impressed and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Julle is altyd welkom by Kleinbos. Julle is lekker mense en baie lekker gaste om by 'n mens te ontvang! Sal julle vir enige gastehuis aanbeveel.

Karen H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustige, ontspannende kuier. Wat 'n belewenis. Ek gaan definitief elke keer daar bespreek as ons in Bloemfontein is, wat natuurlik baie is, vir werk of plesier. Die rustigheid van die plek was goed vir my siel. Die plek self was uitstekend met alles toegerus wat jy nodig het, en nog meer. Die vriendelike ontvangs was net so verwelkomend. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very good. Very pleasant. Safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great accommodation for a family travelling from CT to the Kruger National Park. Fantastic accommodation for a family on a long road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Baie dankie vir die mooi boodskap! Julle is lekker gaste, hoop ons sien julle sommer gou weer by Kleinbos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 530
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang