Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinbos Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Andre K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Rustige omgewing met baie vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly. Daar was regtig alles wat jy nodig het. Ons gaan kuier beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Most certainly a place to go back to. Extremely neat, clean and comfortable. The hosts are friendly and super accommodating. We had an awesome stay, very impressed and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Julle is altyd welkom by Kleinbos. Julle is lekker mense en baie lekker gaste om by 'n mens te ontvang! Sal julle vir enige gastehuis aanbeveel.

Karen H
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Rustige, ontspannende kuier. Wat 'n belewenis. Ek gaan definitief elke keer daar bespreek as ons in Bloemfontein is, wat natuurlik baie is, vir werk of plesier. Die rustigheid van die plek was goed vir my siel. Die plek self was uitstekend met alles toegerus wat jy nodig het, en nog meer. Die vriendelike ontvangs was net so verwelkomend. Baie dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolf K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Very good. Very pleasant. Safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Great accommodation for a family travelling from CT to the Kruger National Park. Fantastic accommodation for a family on a long road trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Baie dankie vir die mooi boodskap! Julle is lekker gaste, hoop ons sien julle sommer gou weer by Kleinbos.

Schalk P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Sal dit aanbeveel. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Highly recommend. Very pleasant atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sitka D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gasvryheid soos ek lanklaas ervaar het. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om die hek vir ons oop te maak. Ons kar het gebreek en voor ons kon gaan slaap het sy reeds vir ons 'n mechanic gereël vir die volgende oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Meer as genoeg spasie. Baie netjies en skoon. Pragtige omgewing en tuin. Stil. Meer as genoeg spasie. Baie netjies en skoon. Pragtige omgewing en tuin. Stil en baie vriendelike eienaars. Niks was te veel vir hulle nie en ons verblyf was baie gerieflik. Sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Julle was lekker gaste en ons sal julle baie graag, weer by Kleinbos wil ontvang!

Rosch F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Would love to visit again. Wonderful! Neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Derene
Kleinbos Self-catering
Baie dankie vir die goeie terugvoer! Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Derene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 620
R1 620 R1 377
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 620
R1 620 R1 377
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Speserylaan 43, Quaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a8353554863ab0d0e5e6313a3abbc2866b65065d49f3adb04a45ac63be64e7c1616322781b5bf263b12e361087acfd89133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R1 377 per nag, vir 6 mense 56 5 1 5 43 Spesery Avenue Quaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.145830020019 26.14562758253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang