Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleindoorn Gastehuis

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Justin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Stunning. Lovely farm house in an ideal setting. Great for a small group of people. Well-maintained dirt roads make it accessible by any vehicle, and only 3.5 hours from Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanneri S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Gerieflike verblyf omring deur die natuur. Baie lekker gekuier in hierdie goed toegeruste, netjiese huis. Heerlik vir ontspan. Die rustigheid is besonders. Wonderlike gasvryheid en uitstekende kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigette R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Peace and tranquility in a gorgeous setting. A beautiful old farmhouse situated in a wonderful natural farm environment - perfect to unwind and declutter the mind and soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Lang verblyf
5.0
Apr 2021

Heerlike groot plaashuis. Pragtige ligging. Lekker stappaaie. Dam om in the swem. Binnebraai and twee buitebraaie, een onder 'n groot wilgerboom. Baie Afrikaanse boeke om te lees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amorie B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2021

Die uitsig en stilte was wonderlik met baie gawe mense. Ek kan beslis Kleindoorn aanbeveel en sal graag weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Heerlike naweek wegbreek. Ons het die vuurherd in die kombuis baie geniet, veral met die koue weer wat ons gehad het. Op die oomblik is die veldblomme lieflik en die stap na die waterval was lieflik, heel haalbaar vir iemand wat sukkel met knieë wat nie altyd wil saamspeel nie. Hoop om gou terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Ruimte, rus en vrede. Dit is altyd lekker om in so skoon en netjiese huis in te stap, en dan nog met soveel ruimte daarby. Die huis is goed toegerus en het alles gehad wat ons benodig het. Hierdie was presies wat ons nodig gehad het - vroeg oggende op die stoep sit met koffie en kyk hoe die son opkom, ver weg van die stad met sy gedruis. En wanneer die son weer water trek, die vuurtjie aan te steek en weer op die stoep sit met 'n glasie rooiwyn. Ons het besluit om waterval toe te stap eerder as om soontoe te ry, en dit was absoluut die moeite werd (al het die waterval nie gevloei nie) - ek is 'n lui stapper en het maklik die sewe-plus kilometer heen en terug gestap (ek het langpad gevat... en met die Toktokkies langs die pad gespeel). Hier kan mens werklik net afskakel. Ek hoop om eendag weer 'n draai te kan maak hier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bertus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R4 080
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R4 080
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleindoornrivier, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAARhOg8G3Njbh8qbNXjrCHDtwos7mKVumnwhS9LrFAF7LfjyCZct?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 080 per nag, vir 10 mense 7 5 1 5 Kleindoornrivier Barrydale 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.882211359144 20.963205546141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang