Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Brakke

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Nicole B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Amazing. It was the most lovely stay I had ever had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Dit was by Kleine Brakke gewees. Baie lekker veilige plek vir die hele gesin. Ons sal beslis weer bespreek vir volgende jaar. 'n Bonus is dat ons hondjie ook kon saamkom. Sal beslis vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
Lang verblyf
5.0
Jun 2024

Heerlike tyd gehad. Baie lekker gebly en kan die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viola L
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie lekker gekuier. Wow, dis 'n pragtige eenheid. Ons sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Vriendelik, behulpsaam, toegewend met ingaan tyd. Baie goed toegerus. Kombuis gerieflik. Tuimeldroër spesiaal. Wasmasjien sal 'n lekker gerief wees, veral vir langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Dis 'n baie lekker plekkie vir vriende of familie om by mekaar te kom. Baie lekker gebly!

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trix Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbosstraat 16, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a6c04046de1fcb34cf2c8930d8a7cab1b2dcc38db0472e5568c38245b2e609b4631888b1966b17f1664483cd3c293f39cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 16 Hartenbos Street Fraaiuitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0760863 22.1570168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang