Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Brakke

Selfsorg
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 8 Apr 2024 tot 1 Des 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbosstraat 16, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kleine Brakke spog met 'n pragtige uitsig op die berge in Klein Brakrivier en is naby Reebokstrand en die Klein Brak Blouvlagstrand.

Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en hierdie area lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n sitkamerstel. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die vuurput en braai-area geniet. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en aktiwiteite in die area sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Kleine Brakke
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Trix Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hartenbosstraat 16, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine Brakke het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 650
R1 650 R1 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hartenbosstraat 16, Fraaiuitsig, Klein-Brakrivier, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96a6c04046de1fcb34cf2c8930d8a7cab1b2dcc38db0472e5568c38245b2e609b4631888b1966b17f1664483cd3c293f39cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 100 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 16 Hartenbos Street Fraaiuitsig 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0760863 22.1570168
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang