Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Eden Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dawie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Kleine Eden Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Oornagverblyf vanaf George na Kruger Wildtuin.

Ons het baie lekker gebly. Alles is volledig, skoon en netjies, en die ontbyt was uitstekend.

Boy B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boy B

Baie lekker gewees.

Uit die boekie. Sal gerus mense soontoe verwys.

Alex K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex K

Sal weer daar bly.

Baie aangenaam en gemaklik.

Ria K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria K

Puik.

Hulpvaardig, vriendelik en rustig.

Marlize J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize J

Wens kon 100 star rating gee. Uitstekend!

Pragtige tuin, stil en vreeslik netjies. Vriendelike personeel. Kamers is baie gemaklik. Dankie Dawie vir jou vriendelike ontvangs gedurende die paar dae se verblyf. Jy gaan uit jou pad om mens tuis te laat voel. Mens wil amper nie weer terug huis toe nie.

Spykstra K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Spykstra K

Gerieflike blyplek.

Ons was in Bloem vir 'n hokkietoernooi. Blyplek was baie gerieflik in 'n stil omgewing. Alles wat ons nodig gehad het.

Dr Johan J B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Johan J B

Uitstekende waarde vir geld in alle opsigte.

Skitterende waarde vir geld in alle opsigte.

Lynette A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette A

Lekker gekuier.

Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie netjies en vriendelik.

Ilona J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilona J

Gerieflik.

Die kamer was skoon en gerieflik, en die gasheer baie vriendelik en hulpsaam.

Gina E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina E

Perfect for a night stop over with 4legged friends.

Very pleasant stay. Everything we needed. Our dog loved playing with the gorgeous dog at the accommodation.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Hi Gina.
Thank you very much for your nice review.
Please come and visit us again soon.
Dawie & Lené

Kleine Eden Guesthouse
Riekie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie L

Ons het heerlik gekuier. Dit is 'n pragtige gastehuis en ons sal beslis weer daar oorbly.

Sien sterre.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Dankie vir jou mooi review Riekie. Bly julle het dit geniet by ons.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Dawie en Lené

Kleine Eden Guesthouse
Anlie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anlie C

Uiters ontspanne en vreeslik akkommoderend. Dit was beslis elke sent werd gewees.

Die gastehuis lewe beslis op na sy naam. Ons het vreeslik lekker gekuier.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Ons waardeer jou positiewe kommentaar, Anlie. Kom kuier gerus weer by ons.

Kleine Eden Guesthouse
Linda D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda D

Gerieflik, goeie kliëntediens.

Het moeite gedoen om ons vir 'n ekstra nag te akkommodeer.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Linda.

Dit was vir ons, baie lekker, om julle te akkommodeer.

Ek belowe, dit was absoluut geen moeite nie.

Dawie

Kleine Eden Guesthouse
Stefan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B

Vriendelike en behulpsame ontvangs. Veilig, netjies en skoon.

Lekker gebly en ons het veilig en gemaklik gebly.

Jonathan H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H

Perfect for what we needed as an overnight stay.

See stars.

Yvette S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S

Heerlik!

Baie gerieflik en ideaal vir 'n vinnige oorslaap!

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yvette. Ons waardeer dit baie. Ons sal beslis aandag gee aan die punt wat jy uitgelig het.

Kleine Eden Guesthouse
Tiaan J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan J

Baie, baie lekker plek.

Dit is regtig 'n baie lekker gastehuis en die mense is regtig baie vriendelik en behulpsaam.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Tiaan, vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier asseblief weer!

Kleine Eden Guesthouse
Sanet J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet J

Lekker uitgerus.

Veilig, rustig en ontspannend.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Sanet.
Julle sal altyd welkom wees.

Kleine Eden Guesthouse
Willie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Baie lekker.

Beurtkrag was 'n probleem vir ons, sal volgende keer kyk vir gastehuis met "backup".

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Willie. Ons werk hard, aan 'n oplossing, vir die beurtkrag hindernis. Ons hoop, om binnekort, daardie hindernis te oorbrug.

Kleine Eden Guesthouse
Anien G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien G

Baie gerieflik, pragtige detail en spesiaal.

Hartlike ontvangs, gerieflike kamers en spesiale detail in tuin.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anien, vir jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer.

Kleine Eden Guesthouse
Udette K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udette K

Mense wat uit hulle pad uit gaan vir hulle gaste.

Ons het net een aand oorgeslaap by Kleine Eden. Dawie was vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te kon help. Die kamers is goed toegerus, skoon en netjies en die beddens slaap lekker. Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt en ons het baie veilig gevoel.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Udette. Dis baie lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Kleine Eden se span waardeer dit opreg.

Kleine Eden Guesthouse
Willene V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willene V

Baie gasvrye eienaar en goeie waarde vir geld.

Michiel het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer en aan ons versoeke te voldoen. Die gastehuis is goed toegerus, skoon en netjies met 'n mooi tuin. Die beddens is gemaklik.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, vir die positiewe terugvoering, Willene.
Ons waardeer dit opreg.

Kleine Eden Guesthouse
Tinus V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Baie vriendelike bestuur. Lekker rustig gebly.

Black out gordyne was luuks. Hondjies wat mag saamkom is baie nice.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering, Tinus. Dit was aangenaam om julle te huisves. Kom gerus weer.

Kleine Eden Guesthouse
Riaan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Die perfekte oornagbestemming om die pad Kaap toe korter te laat voel.

'n Wonderlike oornagbestemming - vanaf die vriendelike verwelkoming laat in die aand tot by die heerlike beskuit wat ons saam met ons oggendkoffie kon geniet.

Rita V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Lekker gebly, het gekry wat ek gevra het.

Die mense is baie behulpsaam en het uit hulle pad gegaan om te help.

Danielle P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle P

Uitstekende ervaring.

Ek hou van die aandag wat daar aan kleiner detail gegee word. Het werklik vir my soos 'n klein Eden gevoel.

Constant S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Die gasheer-eienaar het ons persoonlik en baie hartlik ontvang.

Dit was reeds die derde keer dat ons by Kleine Eden oorgebly het. Ons sal slegs elders gaan bly as hulle nie vir ons sou plek hê nie! Pragtige geriewe wat aan elke behoefte voldoen!

Sepideh F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sepideh F

Excellent services.

The best value for money, excellent services in the silent area. We definitely enjoyed staying at Kleine Eden Guesthouse.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende diens.

Die beste waarde vir geld, uitstekende diens in 'n stil area. Ons het definitief ons verblyf by Kleine Eden Guesthouse geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Pragtig, netjies en gemaklik!

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was pragtig met alles en meer as wat ons nodig gehad het. Dit was my tweede besoek en ek sal graag weer daar tuisgaan.

Constant S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Constant S

Aangename, rustige, veilige oornagplek waar mens dadelik tuis voel!el

Ons sal beslis weer daar oornag.

Roelien V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Die perfekte antieke gevoel met styl.

Ons het heerlik oornag. Pragtig, netjies en stylvol met aandag aan baie fyn detail met alles en meer wat nodig is. Die is 'n juweel. Sal weer van jul gebruik will maak.

Andrè J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrè J

Netjies en skoon.

Gasvrou was baie behulpsaam, plek is pragtig en skoon.

Douw P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw P

Vriendelike diens en aangename ervaring.

Personeel vriendelik en behulpsame. Kamers skoon en gerieflik met veiliger onderdakparkering.

Frans D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans D

Rustig en uitstekend.

Ons het reeds verskeie kere hier oornag en kom altyd terug vir die rustigheid van die tuine en die uitstekende skoon fasiliteite en vriendelike mense.

Elmarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie V

Kleine Eden is bekostigbaar, netjies en sentraal geleë.

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs. Ons sal beslis weer daar kom oornag.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Goeiedag,
Baie dankie en ons sien uit daarna dat julle weer by ons kom kuier.
Vriendelike groete
Roelof

Kleine Eden Guesthouse
Johan S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Dit was baie aangenaam en gerieflik.

Ons was baie moeg na ons besigheid in Bloemfontein, so die gerief het ons verwelkom. Daar is aircons in die kamers en als was skoon. Die staff was vriendelik en behulpsaam.

Sonja G - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja G

Wat 'n lafenis!

Kamers is volledig toegerus met lugversorging en verwarmers. Baie netjies en skoon. Daar is genoeg vir die kinders om te verken in die pragtig tuine en selfs DVD's beskikbaar om hulle besig te hou! Sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Beste Sonja,

Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Blessings,
Kleine Eden Guesthouse

Kleine Eden Guesthouse
Ronel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Accommodation was nice and spacious.

Check-in was efficient, the room was cleaned daily with complimentary chocolates and rusks. Lovely garden with benches. No breakfast is served on Sundays. We will definitely stay here again.

Kleine Eden Guesthouse se terugvoer

Thank you Ronel

Kleine Eden Guesthouse
Jan C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Rustige, aangename en vriendelike omgewing.

Vriendelike ontvangs. Rustige atmosfeer.

Vanaf
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1f63f4ff2b1f1cb51ca86890a62a596e6b0dc5fc23ba7c78ff5c30466014066af1247e7c9e12ad9194f9f60e7e8503be430?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R930 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 2 Moffett Street Fichardt Park 9317 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.14122 26.17671

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang