Kleine Eden Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Dawie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johann M - Sep 2024
Algehele gradering
Oornagverblyf vanaf George na Kruger Wildtuin.
Boy B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Alex K - Jul 2024
Algehele gradering
Sal weer daar bly.
Ria K - Apr 2024
Algehele gradering
Puik.
Marlize J - Apr 2024
Algehele gradering
Wens kon 100 star rating gee. Uitstekend!
Spykstra K - Apr 2024
Algehele gradering
Gerieflike blyplek.
Dr Johan J B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld in alle opsigte.
Lynette A - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Ilona J - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik.
Gina E - Des 2023
Algehele gradering
Perfect for a night stop over with 4legged friends.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Hi Gina.
Thank you very much for your nice review.
Please come and visit us again soon.
Dawie & Lené
Riekie L - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier. Dit is 'n pragtige gastehuis en ons sal beslis weer daar oorbly.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Dankie vir jou mooi review Riekie. Bly julle het dit geniet by ons.
Hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete
Dawie en Lené
Anlie C - Des 2023
Algehele gradering
Uiters ontspanne en vreeslik akkommoderend. Dit was beslis elke sent werd gewees.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Ons waardeer jou positiewe kommentaar, Anlie. Kom kuier gerus weer by ons.
Linda D - Mei 2023
Algehele gradering
Gerieflik, goeie kliëntediens.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Linda.
Dit was vir ons, baie lekker, om julle te akkommodeer.
Ek belowe, dit was absoluut geen moeite nie.
Dawie
Stefan B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame ontvangs. Veilig, netjies en skoon.
Jonathan H - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for what we needed as an overnight stay.
Yvette S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik!
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Yvette. Ons waardeer dit baie. Ons sal beslis aandag gee aan die punt wat jy uitgelig het.
Tiaan J - Aug 2023
Algehele gradering
Baie, baie lekker plek.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Tiaan, vir jou positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier asseblief weer!
Sanet J - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker uitgerus.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Sanet.
Julle sal altyd welkom wees.
Willie M - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Willie. Ons werk hard, aan 'n oplossing, vir die beurtkrag hindernis. Ons hoop, om binnekort, daardie hindernis te oorbrug.
Anien G - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, pragtige detail en spesiaal.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anien, vir jou positiewe terugvoering. Kom kuier gerus weer.
Udette K - Des 2022
Algehele gradering
Mense wat uit hulle pad uit gaan vir hulle gaste.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Udette. Dis baie lekker om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Kleine Eden se span waardeer dit opreg.
Willene V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye eienaar en goeie waarde vir geld.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, vir die positiewe terugvoering, Willene.
Ons waardeer dit opreg.
Tinus V - Des 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuur. Lekker rustig gebly.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering, Tinus. Dit was aangenaam om julle te huisves. Kom gerus weer.
Riaan V - Des 2021
Algehele gradering
Die perfekte oornagbestemming om die pad Kaap toe korter te laat voel.
Rita V - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, het gekry wat ek gevra het.
Danielle P - Okt 2021
Algehele gradering
Uitstekende ervaring.
Constant S - Sep 2021
Algehele gradering
Die gasheer-eienaar het ons persoonlik en baie hartlik ontvang.
Sepideh F - Jul 2021
Algehele gradering
Excellent services.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende diens.
Die beste waarde vir geld, uitstekende diens in 'n stil area. Ons het definitief ons verblyf by Kleine Eden Guesthouse geniet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stephen P - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig, netjies en gemaklik!
Constant S - Okt 2020
Algehele gradering
Aangename, rustige, veilige oornagplek waar mens dadelik tuis voel!el
Roelien V - Jan 2020
Algehele gradering
Die perfekte antieke gevoel met styl.
Andrè J - Des 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Douw P - Okt 2019
Algehele gradering
Vriendelike diens en aangename ervaring.
Frans D - Mei 2019
Algehele gradering
Rustig en uitstekend.
Elmarie V - Nov 2019
Algehele gradering
Kleine Eden is bekostigbaar, netjies en sentraal geleë.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Goeiedag,
Baie dankie en ons sien uit daarna dat julle weer by ons kom kuier.
Vriendelike groete
Roelof
Johan S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en gerieflik.
Sonja G - Jan 2016
Algehele gradering
Wat 'n lafenis!
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Beste Sonja,
Baie dankie vir die terugvoer, ons is baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Blessings,
Kleine Eden Guesthouse
Ronel S - Mrt 2016
Algehele gradering
Accommodation was nice and spacious.
Kleine Eden Guesthouse se terugvoer
Thank you Ronel
Jan C - Nov 2015
Algehele gradering
Rustige, aangename en vriendelike omgewing.
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moffett-straat 2, Fichardtpark, Bloemfontein, 9317, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang