Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Hansie Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 61 resensies vir Kleine Hansie Kothuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Andrea M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea M

Baie veilig.

Geen probleme en voldoen aan alles wat jy nodig het, al is dit net vir een aand of selfs vir 'n week. Die ontvangs was ook baie goed en vriendelik gewees.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Andrea. Ons waardeer jou terugvoering opreg.
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Rika K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika K

Home away from home.

Absoluut wens ek kon meer sterre gee.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Rika
Daar is soms wat mens iemand kan uitsonder, was heerlik en baie aangenaam om julle as gaste te kon hê en kuier. Eintlik gewens julle kon langer vertoef.
Tot ons weer sien.
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Sonja Botha B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja Botha B

Uitstekende diens.

Ons het heerlik gebly. Eienaars baie vriendelik.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Sonja vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle is altyd welkom by Kleine Hansie. Julle is wonderlike gaste.
Groetnis,
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Amarna H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amarna H

Familie sterrekyk wegbreek.

Ons sal Kleine Hansie Kothuis definitief aanbeveel. Dis baie skoon en netjies en sentraal geleë. Die eenheid is ook toegerus met alle noodsaaklike kombuisware. Dankie aan die eienaars.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Amarna, ons waardeer jou resensie. Julle is altyd welkom by ons.
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Margaux M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaux M

Gemaklik, gerieflik, warm.

Ons gesin van 4 het daar gebly. Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Martin G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin G

Baie netjiese plek vir 'n nag se oorslaap of langer besoek.

Baie dankie vir 'n baie netjiese, bekostigbare oornagplek.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Martin, dit is 'n voorreg om sulke goeie gaste te ontvang. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Richard B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard B

Oulik gerieflik mooi.

Pragtige plek, mooi gemeubileer. Vriendelike mense. Wonderlik gelee reg langs 'n oulike restaurant. Sal enige reisiger aanbeveel om daar te oornag.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie, Richard, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle is altyd welkom. Regtig lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang.
Groete, Ida & Hardy

Kleine Hansie Kothuis
Lucas V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucas V

Skoon, netjies, alles in werkende toestand.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Lucas, altyd welkom by Kleine Hansie.
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Cecilia B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecilia B

Rustige en netjiese verblyf.

Baie netjiese en gemaklike verblyf. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Leonie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie M

Rus en vrede. Weg van gejaagde lewe in die stad.

Heerlik, met 'n Karoo-rustigheid en vriendelikheid.

Davian D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Davian D

Fantastic.

Very cosy, relaxing and enjoyed the stay.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Davian
Die telefoon nr is op Cabin om te vra indien jy iets benodig. Dit is selfsorg en ons pla geensins gaste met geselsies nie, baie gaste verkies hul privaatheid.
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Nick D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nick D

Aangenaam.

Ons het baie lekker gebly. Goeie WiFi sou waardeer word.

Ray S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S

Well equipped for a cosy stay.

A very well equipped and cosy little cottage. The host is kind and helpful. We enjoyed our stay and could get a good rest from our travelling.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Dankie, Ray
Ongelukkig is ons maar 'n klein dorpie en soos ander dorpies, is die besige strate waar die kruideniersware winkels is. Maar julle is altyd veilig. Ons polisiediens is uitstekend en word hier baie gepatrolleer. Julle is altyd welkom.
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Geraldine L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Het die SALT geniet.

Baie lekker. Was al ons tweede keer.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Veilige reis.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Louise R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R

Very comfortable.

Very comfortable. Kitchen very well fitted out. We also loved the electric blankets on the bed.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Louise
Glad to hear that you had a nice rest. Always welcome at Kleine Hansie.
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Chris B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Aangenaam maar nie volgens verwagting nie.

Dit was aangenaam maar nie totaal aan verwagting voldoen nie.

Anya G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anya G

It exceeded our expectations.

It had everything we needed and more. Hosts were also very friendly and accommodating.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thank you so much, you are always welcome at Kleine Hansie Cottage
Hardy and Ida

Kleine Hansie Kothuis
Neville R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville R

Excellent.

Comfortable cottage and hospitable host.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thank you, Neville. It is such a pleasure to have a guest like you. You are always welcome.
Hardy and Ida

Kleine Hansie Kothuis
Paul S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Comfortable and uneventful.

Difficult to fault. Quiet, comfortable, and with everything we needed.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Dankie, Paul.
Altyd welkom by ons.
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Anchen M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen M

Heerlik, skoon, netjies.

Die eienaars van Kleine Hansie Kothuis is pragtige, vriendelike mense wat ons dadelik laat welkom voel het. Die huisie is pragtig en modern. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar gaan bly.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Anchen
Baie dankie vir die resensie. Weet julle sal altyd welkom wees by Kleine Hansie. Ons bid om in die nuwe jaar bietjie op te gradeer.
Alles wat mooi is vir julle
Groete
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Meliza L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza L

Baie mooi, gemaklike netjiese skoon kothuis.

Het baie lekker gebly, kan dit aanbeveel en sal weer daar bespreek.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Meliza
Baie dankie, Ek en Hardy waardeer jul resensie opreg. Julle is altyd welkom, ons gaan volgende maand n heerlike "AIRCON" opsit vir die warm tyd dat ons gaste weer koel kan slaap:)
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Fiona M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona M

We had a wonderful stay.

The cottage was clean, good layout, and had everything we needed, even backup gas with a kettle. Good value for money. We'll definitely stay here again.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Fiona
Baie dankie, Hoop om julle vriendelike mense weer te verwelkom.
Groete
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Hester D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Vinnige, veilige oornag huisie.

Lekker warm houthuisie, netjies en vriendelike mense. Sal weer daar oorslaap.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Hester
Baie dankie vir die resensie, word hoog op prys gestel en waardeer uit ons harte
Hardy & Ida

Kleine Hansie Kothuis
Samantha P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha P

Pleasant and welcoming stay.

One of your previous reviews stated that there were informal settlements. But rest assured that was not the case. We stayed there for the weekend and it was completely safe. The place was really nice and cosy and looked exactly like the pictures. Hardy and Ida were warm and welcoming. Thank you for making us feel welcome and safe. We hope your business will grow in abundance. Ps, we loved your rusks, Ida.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Samantha, thank you so much! we do appreciate your feedback, means a lot to us. You and your family are always welcome and if you are coming back will put especially extra rusks for you.
Ida & Hardy

Kleine Hansie Kothuis
Eugenie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugenie M

Peaceful, informative and breathtaking.

A most enjoyable getaway weekend. Everything you need in this delightful bungalow. Couldn't have asked for more. Thank you for a wonderful experience.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thank you Eugenie. You are always welcome at Kleine Hansie.
Regards Ida

Kleine Hansie Kothuis
Piet H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet H

Comfortable accommodation in a clean cottage.

Thanks to Ida for changing our booking date at short notice due to unforseen delays in out travel arrangements.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Dankie Piet. Julle is altyd welkom.
Groetnis Ida

Kleine Hansie Kothuis
Desmond K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond K

Enjoyed our overnight stay.

Comfortable and neat. You made us feel welcome, thank you.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thank you, Des. You are always welcome as our guests at Kleine Hansie and hope to see you in the future.
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Abrie S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie S

Baie lekker gebly.

Baie netjies en skoon. Vriendelike mense.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Abrie, ons waardeer die resensie en weet julle is altyd welkom as gaste by Kleine Hansie.
Groete,
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Reinette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Klein, skoon en veilig.

Pragtige plekkie, stil area, veilig en baie gerieflik.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Bie dankie Willem, waardeer jou resensie uit ons hart. Altyd welkom by ons en as jy weer Sutherland besoek, weet jy Kleine Hansie is hier
Groetnis
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Charmain N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain N

Wat 'n oulike plekkie!

Alles en meer wat nodig is vir 'n gerieflike oornag of selfs langer om Sutherland te ontdek.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Middag Batie
Baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg en sal julle weer met liefde ontvang as gaste.
Groete.
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Nadima A - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadima A

Had a wonderful stay. Exceptionally neat and clean. Electric blankets and heater were great for the hectic cold.

I love the attention to small details: loadshedding lights, gas bottle for an additional kettle for loadshedding. Great use of space for a small area. Ida and Hardy were great hosts. Really appreciated the self-catering perks of the fridge, stove, microwave, kettle and toaster. As a Muslim family, we carried our Halaal food and used the kitchen for heating. A small town with no halaal eating options. Excellent value for money and a warm and relaxed stay.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thank you, Nadima. We appreciate your revue.
Regards, Ida and Hardy.

Kleine Hansie Kothuis
Andries V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Lekker rustig en warm gewees in die koue.

Huisie is goed ingerig vir 3. 4de person moet op sleeper couch slaap.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Soos in ons advertensie en foto's is dit sigbaar dat kothuis slegs dubbelbed, driekwartbed en sleeper cough het.

Kleine Hansie Kothuis
Wayne C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne C

Comfortable, neat and clean, was ideal for our family, and good value for money. Helpful and friendly staff. Enjoyed our overnight stay.

Thanks Ida and husband for a wonderful stay.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Thanks Wayne
It was a privilege to have you as our guests, you're always welcome at Kleine Hansie. Hope to see you again.
Regards
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Lynette N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N

Pragtige klein kothuis.

Die kothuis is pragtig ingerig. Skoon, netjies en veilig. Ons het heerlik oorgebly.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Lynette
Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop om julle weer te ontvang in toekoms.
Ida Kleinhans

Kleine Hansie Kothuis
Arnold Z - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold Z

Blyplek goed - omgewing raserig.

Verblyf was goed - daar was net nabygelee baie geraas.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Arnold
Ongelukkig is die straat besig omdat die enigste supermark hier op die hoek is. Julle hoef nie onveilig te voel nie, omdat ons toegerus is met kameras en het ons 'n goeie polisiediens wat hierdie straat gereeld patroleer.
In klein dorpies trek klank verder as wat dit werklik is.
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Attie P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Attie P

Tevrede.

Aangenaam verras gewees met die huisie. Netjies en skoon.

Francois D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie netjiese verblyf, sal dit vir seker aanbeveel.

Kleine Hansie was in elke opsig die moeite werd, ons het ons verblyf baie geniet en dit was baie aangenaam om in 'n netjiese, gemaklike eenheind in te stap. Baie dankie, ons het vir seker lekke geslaap!

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Francois
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop om julle weer as gaste te ontvang
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Jan F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan F

Aangename plekkie in Sutherland vir 'n lekker oornag.

Oulike plekkie wat goed toegerus is vir oorbly in Sutherland. Lekker gemaklik en reg in die dorp. Vriendelike mense en die plek is netjies en skoon.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Jan
Dankie vir jou terugvoering, waardeer. My hart was seer om jul 2 hondjies so alleen te sien en bietjie huil. Wou ons hondjies se pram vir jul leen, maar ons gee gaste hul volle privaatheid. Dankie vir jul ondersteuning
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Gratitude N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Gratitude N

It was good.

Conveniently located next to the shops, about 15 km from the salt site.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi
Sorry that the laodshedding was off more than 10 hours. Nothing we can do about it. You were safe all the time because police patrol every hour.
Regards
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Edwin M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin M

Very nice place with friendly people.

Clean and quiet for relaxing and very close to the shops.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Liewe Edwin
Dankie vir jou terugvoering, neem aan jou resensie is omdat ons beleid nie ander mense op die perseel toelaat nie en kon sien jul was nie gelukkig met ons beleid nie. Nogtans het jul 4 manne dit geniet by die heerlike vuurtjie waarby jul gekuier het. Ons perseel is toegerus met kameras en so is ons gaste altyd veilig sowel as hul voertuie. Ons maak nie inbraak op gaste se privaatheid nie en vra ons as gaste enige iets benodig om gerus te skakel en ons sal tot diens wees.
Hardy en Ida

Kleine Hansie Kothuis
Jan D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Baie netjiese huisie van binne, maar ligging nie die beste nie.

Baie oulik, netjies, skoon en goed toegeruste huisie. Die ligging is wel nie goed nie a.g.v. nabyheid van informele nedersetting en het nie baie veilig gevoel nie. Honde het dag en nag geblaf.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Soos ek voorheen verskoning gemaak het, was dit buite ons beheer. Het plaaslike Munisipaliteit toestemming verleen wat nie een inwonende persoon geraadpleeg het vir toestemming nie.

Kleine Hansie Kothuis
Marie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Alles wat ons nodig gehad het was daar.

Netjiese, skoon plekkie. Ons het dit gelove.

Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W

Netjies onderhou met alle nodige geriewe.

Ons was hartlik ontmoet, restaurant reg langsaan wat heerlike kos bedien. Tot gas beskikbaar ingeval kragonderbrekings.

Juanita W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita W

Baie aangenaam, skoon en gasvry.

Baie oulike plekkie en daar is aan alles gedink, selfs met loadshedding.

Anthea C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea C

Our stay was amazing, so much so we booked another night. Ida and Hardy were very helpful and assisted us with whatever we needed. Even when our car didn't start the next morning, Hardy came and assisted.

We are definitely going again. The place was clean and fully equipped with everything we needed and more. Thank you, Ida and Hardy.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Anthea, sien weer vorentoe. Nogmaals dankie dat julle Kleine Hansie gekies het om oor te bly.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Dewald H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald H

Wonderlike plekkie.

Alles wat jy nodig het en meer. Baie netjies en skoon. Sal hulle 50/10 gee as ons kon.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie. Bly julle was tevrede en lekker oorgebly, sal julle weer wil ontvang in die toekoms.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Wilna E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna E

Was 'n rustige tydjie gewees, baie skoon en netjiese huisie en sal dit enige tyd weer besoek.

Was 'n rustige kuiertjie, baie dankie.

Maureen N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N

Lekker snoesige verblyf in Sutherland.

Pragtige, netjiese huisie met al die nodige benodighede. Uitstekende verwarmingstelsel veral in Sutherland.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Maureen. Ek is bly julle was tevrede en snoesig warm. Hoop om julle weer te sien.
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Sarel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S

Wonderlike oornagplek, uiters netjies en baie goed toegerus. Het ons verblyf opreg geniet.

Moenie dat die uiterlike jou mislei nie. Dit lyk miskien maar net 'n soos Wendy-huis van buite, maar allermins, dis 'n lushof binne, met alles wat jy kan begeer om te oornag of selfs 'n paar dae te woon om die omgewing te verken. Alles binne is van uitstaande gehalte, ons was verbaas en verheug om so luuks te bly vir so 'n billike prys. Sal vir seker Kleine Hansie Kothuis adverteer en weer gebruik, sou die geleentheid hom voordoen.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie Sarel,

Ons voel baie trots op die resensie van die Kanadese houthuisie wat Hardy self gebou het. Was so aangenaam om julle as gaste te hê en sien regtig uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Nelene E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelene E

We really enjoyed it. Everything you need, is available.

Next to a restaurant, OK Food is across the road and the accommodation was all you need. Sherry, electric blankets and candles.

Chsrlene S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chsrlene S

Fantasties.

Ons het'n wonderlike dag ervaar in Sutherland.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Hi Charlene
Ek is bly julle het 'n wonderlike dag ervaar en glo julle sal weer Sutherland besoek.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Ragan L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragan L

Fantastic.

Ideal situated in town.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir terugvoering. Hoop ons sien julle weer, hopenlik is ek dan gesond.
Groete
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Geraldine L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Oulike plekkie.

Baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het.

Thomas D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Netjiese klein kothuis vir verfrissende oornag.

Kleine Hansie kothuis is 'n kompakte, netjiese verblyfplek tydens 'n besoek aan Sutherland en omgewing. Besorgdheid van eienaar 'n bonus.

Abraham B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham B

Netjies, skoon, warm, goed toegerus en sentraal.

Baie lekker gerus, kothuis goed ingerig. Baie skoon met goeie kwaliteit toebehore en gemaklike bed.

Albert N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert N

Uitstekende, skoon, knus kothuis.

Topklas-verblyf. 5-ster.

Kleine Hansie Kothuis se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle was tevrede.
Ida

Kleine Hansie Kothuis
Monique K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Kleine Hansie Kothuis was 'n goeie ondervinding.

Ek en my gesin het heerlik gebly. Daar was alles wat ons nodig gehad het binne. Baie dankie vir ekstra komberse en water.

Natie B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natie B

Lekker plekkie om vinnig oor te slaap. Skoon, netjies en voldoende toegerus.

Ligging is ideaal vir 'n oorslaapreisiger (winkel en restaurant oorkant die straat).

Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Jaco J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco J

Baie skoon en gerieflik.

Sutherland is 'n partige klein dorpie!

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd0c034c8b6f7698bae4bb1a8600119bf1254459e18fb0ec9cde4266af14f2fd79fb022c0b14192cc483800e4a904b68267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 61 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang