Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Hansie Kothuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Andrea M
1 nag
5.0
Sep 2024

Baie veilig. Geen probleme en voldoen aan alles wat jy nodig het, al is dit net vir een aand of selfs vir 'n week. Die ontvangs was ook baie goed en vriendelik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie, Andrea. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Hardy & Ida

Rika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Home away from home. Absoluut wens ek kon meer sterre gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Hi Rika Daar is soms wat mens iemand kan uitsonder, was heerlik en baie aangenaam om julle as gaste te kon hê en kuier. Eintlik gewens julle kon langer vertoef. Tot ons weer sien. Hardy & Ida

Sonja Botha B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekende diens. Ons het heerlik gebly. Eienaars baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie Sonja vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle is altyd welkom by Kleine Hansie. Julle is wonderlike gaste. Groetnis, Hardy en Ida

Amarna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Familie sterrekyk wegbreek. Ons sal Kleine Hansie Kothuis definitief aanbeveel. Dis baie skoon en netjies en sentraal geleë. Die eenheid is ook toegerus met alle noodsaaklike kombuisware. Dankie aan die eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie Amarna, ons waardeer jou resensie. Julle is altyd welkom by ons. Hardy & Ida

Margaux M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Gemaklik, gerieflik, warm. Ons gesin van 4 het daar gebly. Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie netjiese plek vir 'n nag se oorslaap of langer besoek. Baie dankie vir 'n baie netjiese, bekostigbare oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie Martin, dit is 'n voorreg om sulke goeie gaste te ontvang. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Hardy en Ida

Richard B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oulik gerieflik mooi. Pragtige plek, mooi gemeubileer. Vriendelike mense. Wonderlik gelee reg langs 'n oulike restaurant. Sal enige reisiger aanbeveel om daar te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie, Richard, vir jou terugvoering. Ons waardeer dit opreg en julle is altyd welkom. Regtig lekker om sulke vriendelike gaste te ontvang. Groete, Ida & Hardy

Lucas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Skoon, netjies, alles in werkende toestand. Baie lekker gebly, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ida
Kleine Hansie Kothuis
Baie dankie Lucas, altyd welkom by Kleine Hansie. Hardy & Ida

Cecilia B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rustige en netjiese verblyf. Baie netjiese en gemaklike verblyf. Sal beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leonie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Rus en vrede. Weg van gejaagde lewe in die stad. Heerlik, met 'n Karoo-rustigheid en vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd0c034c8b6f7698bae4bb1a8600119bf1254459e18fb0ec9cde4266af14f2fd79fb022c0b14192cc483800e4a904b68267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 61 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang