Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Hansie Kothuis

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Kleine Hansie Kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 3 gaste in die Karoodorpie, Sutherland.

Die oopplan-kothuis het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed, driekwartbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is vir selfsorg met 'n tweeplaatstofie, mikrogolfoond, yskas, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea toegerus. Gratis koffie, tee, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Daar is 'n TV en indien gaste DStv verlang, moet hulle asb. hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring. Daar is 'n verwarmer en elektriese kombers in die winter, asook 'n waaier in die somer.

Braaigeriewe, stoele en vuuraanstekers is beskikbaar en gaste moet asb. hulle eie vuurmaakhout saambring. Daar is veilige parkeerplek.

Kleine Hansie Kothuis is langs die plaaslike restaurant en kruidenierswinkel, en dit is 1 km vanaf ander winkels en 'n verskeidenheid besienswaardighede. Gaste kan ook SALT, die Suider-Afrikaanse Groot Teleskoop, besoek. In die winter kan gaste in die sneeu baljaar en in die lente die blommeryk bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Andrea M
5.0
Baie veilig. Geen probleme en voldoen aan alles wat jy nodig het, al is dit net vir een aand of selfs vir 'n week. Die ontvangs was ook baie goed en v...
Sien meer
Sep 2024
Rika K
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Absoluut wens ek kon meer sterre gee.
Sep 2024
Sonja Botha B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende diens. Ons het heerlik gebly. Eienaars baie vriendelik.
Aug 2024
Amarna H
Gesin met tieners
5.0
Familie sterrekyk wegbreek. Ons sal Kleine Hansie Kothuis definitief aanbeveel. Dis baie skoon en netjies en sentraal geleë. Die eenheid is ook toeger...
Sien meer
Jul 2024
Margaux M
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik, gerieflik, warm. Ons gesin van 4 het daar gebly. Ons was aangenaam verras en het baie lekker gebly. Sal dit beslis aanbeveel.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kleine Hansie Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 13, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdd0c034c8b6f7698bae4bb1a8600119bf1254459e18fb0ec9cde4266af14f2fd79fb022c0b14192cc483800e4a904b68267?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 61 5 1 5 13 Buitekant Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.391692488701 20.662030727509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang