Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Mandre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Calm en rustig. Dit was baie rustig, 'n lekker wegbreek van die stad se lewe. Ek en my vrou het 'n verrassing van die eienaar ontvang; sy het uit haar pad gegaan vir ons as ons iets benodig het. Ons het dit regtig baie geniet. Ons het sommer vir naskuurigheid rondgedwaal op die gronde. As iemand sou belangstel in trou, hulle het 'n pragtige outdoor chapel en 'n mooi klein kerk op die grond. Sal dit regtig aanbeveel vir enige iemand. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie middag Mandre Was lekker om julle te kan ontvang by Kleine Kaap Lodge. Hoop ons sien julle sommer spoedig weer. Groete, Diha

Jeanine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Amazing. We really enjoyed our stay. We stayed in Vergelegen 3 and the unit was very nice. The tented camp accommodation is definitely on our to-do list. Very friendly staff as well. We had a nice chill weekend and it was what we needed. We will definitely go back for another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Thank you, Jeanine, for your positive feedback. You are always welcome back at Kleine Kaap Lodge.

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekende ligging en gebied. Die bestuurder het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azile P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het vreeslik lekker gekuier. Personeel het regtig die ekstra myl gegaan en ons behoeftes aangespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Azile - Was lekker om julle hier by ons te hê. Hoop julle kom kuier sommer spoedig weer vir ons.

Anette K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Awesome! Everything was pleasant although there was no cleaning service at the chalet. The swimming pool was not very clean. WiFi was only available in the main building. Otherwise, I will always recommend them. The arranged meals were delicious, prompt, and more than enough. We had no hassle cooking for ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Pragtig, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Pragtige plek. Skoon en netjies. Ons moes net self koffie, melk en suiker koop, want daar was nie in die eenheid beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie dag Pieter B Baie dankie vir die kompliment. Bly julle het dit geniet. Julle was in 'n selfsorg eenheid. Ons sit nie koffie en tee dan uit nie. Ons sou julle met liefde gehelp het as jy laat weet het. Hoop om julle weer te sien. Groete, Diha

Hein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Vriendelik, stil, skoon, baie lekker. Het in werklikheid net daar geslaap, baie lekker. Goed ontvang. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Baie dankie vir jou resensie. Volgende keer moet julle bietjie langer kuier in die mooie bosveld. Julle is altyd welkom.

Rene R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Rustig en gemaklik. Dit was mooi en rustig. Die gasvrou het haar pad gegaan om by ons tye aan te pas. Ek sou 'n bietjie meer van 'n verwelkomingspakkie waardeer het, soos tee en melk saam met die koffie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Andries S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Was die naweek weg om ons 30ste huweliksherdenking te vier, was definitief die. Het baie lekker gebly, Kleine Kaap Lodge is baie netjies en veral baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diha
Kleine Kaap Lodge
Goeie dag Andries Was lekker om julle te ontmoet. Kom kuier sommer spoedig weer vir ons. Groete, Diha

Anoesjka K
1 nag Gesin met tieners
3.4
Des 2024

Clean and neat overnight stop on route to the Kruger. We enjoyed our stay in the bushveld. It was very private, which we also enjoyed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Diha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6b0a0095e4ba47e18110463e833f6d7e126c428cbd4ee8b6899d7e32a987cf9b8ef9b976fb0aa6f5f7d96c9d42a33de8856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Portion 20 Farm Sussensvale KR708 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.747706564556 28.352361724886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang