Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Clarissa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek, skoon, netjies en ruim. Ons het die lekkerste hier gebly. Wat 'n manier om jou vakansie te beëindig. Die gasvryheid, die netheid en die ruimte van die verblyf was uitstekend en die rustigheid van die plaas. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Ons het heerlik gebly. Dit was so spesiaal om vry op die plaas te kon rondstap sonder om bedreig te voel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plaas. Dit is 'n stunning plaas. Die "woonstel" is enorm en die afwerkings is pragtig. Ons was baie vriendelik ontvang deur Melanie en het onmiddellik welkom gevoel. Baie spyt dat ons net een aand gebly het, sal baie lekker daar kan kuier vir 'n week!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandé B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Een van die mooiste en vreedsaamste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Rus vir jou siel. Kleine Kaap is iets besonders. Stil, rustig en baie netjies. Het die pragtige huis en stil omgewing baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Ons was baie gerieflik en het baie lekker saam met ons vriende ontspan. Ja, ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Debby V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Wonderful farm stay in a beautifully and well-equipped house. Our family had a fantastic stay at the guest house. The guest house was spacious and comfortable, with a well-equipped kitchen and a stoep and outside braai area with a beautiful view over the garden and farm. The location was perfect, not too far from Oriana. The host was very welcoming and attentive and directed us when we got lost and waited patiently for us to arrive. Thank you for making my stay so memorable. I highly recommend this guest house to anyone looking for a relaxing and enjoyable vacation. We appreciated all the extra small touches, such as the filter coffee and plunger, room spray, air fresheners, tissues, cleaning materials, braai grid, wood, and fire starters, to name a few. The hostess clearly has a good eye for detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie geniet. Lekker privaat en het springbokke in die lande geniet terwyl ek braai. Sou graag 'n stort verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tharien J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Rustige, veilige en stil plek. Kleine Kaap is op 'n plaas geleë. Die plaaspad is veilig en maklik om te ry. Die blyplek is pragtig en luuks. Melanie is behulpsaam en vriendelik. Ons kon die aand rustig buitebraai en na die duisende sterretjies kyk. My gesin het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Charming and spacious. We were 3 adults, a 10-year-old and toddler. There was so much space with lovely decor. The beds were very comfortable and the bathrooms were spacious. There is not much to do in the area other than visit Orania, but the farm itself was a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7fb346da61ad7fa43fcea017753419c8f75acc1a9bd241bd76237480ab560666ea168474e302d9635fc103deb966e5f4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 22 5 1 5 Attiesdraai Farm Karoo 8752 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.8253748 24.472296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang