Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Kaap

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Conrie N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig. Heerlik gebly. Pragtige plek. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Lekker plaaskuier, heerlike braaiplek en stoep met pragtige uitsig. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Rustige aardsheid met styl. Kleine Kaap is die ideale plek om jouself in 'n rustige plaas atmosfeer te ontdek. Die gasheer en gasvrou is vriendelik en die verblyf is pragtig en stylvol ingerig. Ons sal baie graag weer die plaas wil besoek vir 'n wegbreek van alles en almal. Daar is egter WiFi beskikbaar asook 'n TV met DStv kanale.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erick J
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Skoon huis, rustige omgewing, kan braai in die aand. Vriendelike gasvrou. Ons 2de keer wat ons oornag by Kleine Kaap. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag
4.6
Jan 2025

Rustig en veilig. Ons het regtig baie lekker gebly. Die grondpad was bietjie rof op ons karretjie, maar Kleine Kaap is soos 'n oase in die dorre Karoo. Die waterdruk was nie baie sterk die aand nie en die volgende oggend was daar byna geen water; ons kon bv. nie stort of die toilette trek nie. Behalwe daarvoor, het ons regtig lekker geslaap en sal die Kleine Kaap aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clarissa N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfek, skoon, netjies en ruim. Ons het die lekkerste hier gebly. Wat 'n manier om jou vakansie te beëindig. Die gasvryheid, die netheid en die ruimte van die verblyf was uitstekend en die rustigheid van die plaas. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Plattelandse gasvryheid op sy beste! Ons het heerlik gebly. Dit was so spesiaal om vry op die plaas te kon rondstap sonder om bedreig te voel. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige plaas. Dit is 'n stunning plaas. Die "woonstel" is enorm en die afwerkings is pragtig. Ons was baie vriendelik ontvang deur Melanie en het onmiddellik welkom gevoel. Baie spyt dat ons net een aand gebly het, sal baie lekker daar kan kuier vir 'n week!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandé B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Een van die mooiste en vreedsaamste plekke waar ons al ooit oorgebly het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Rus vir jou siel. Kleine Kaap is iets besonders. Stil, rustig en baie netjies. Het die pragtige huis en stil omgewing baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Attiesdraai Plaas, Karoo, 50 km buite Hopetown, 8752, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7fb346da61ad7fa43fcea017753419c8f75acc1a9bd241bd76237480ab560666ea168474e302d9635fc103deb966e5f4d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 Attiesdraai Farm Karoo 8752 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -29.8253748 24.472296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang