Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Nessie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Margaret F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies, goed gelee en waarde vir geld. Pragtige plekkie om te bly. Rhoda en haar man was gasvry en vriendelik. Alles was netjies en skoon en die beddens was super gemaklik en warm. Sal Klein Nessie vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Awesome. Excellent, we were well received and felt welcome. The place was fully equipped and really clean. I would definitely recommend the place and go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheslyn M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was extremely comfortable and I would have wanted to stay longer. It was pleasant and peaceful, also comfortable and very secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzanie A
1 nag
5.0
Mei 2024

Baie netjiese en mooi plekkie. Ons het die oorbly baie geniet. Die oorbly was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heloise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasmagories. Ek het geslaap asof ek by die huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro G
1 nag
5.0
Apr 2024

Was skoon, veilig en Rhoda baie behulpsaam. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peppie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Baie rustig en 'n veilige verblyf. Vriendelike ontvangs gehad. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro G
1 nag
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Baie lekker, veilig, skoon en alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peppie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte oornag verblyf. Eienaar was baie vriendelik. Ons het ons verblyf geniet, en daar was geen probleme nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Netjies, skoon, waarde vir geld. Alles was in orde. Skoon, alles het gewerk, die gasvrou is 'n puik persoon en het ons geakkomodeer om later uit te trek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rhoda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7daf443e864e9b4dfbeed282f8159e9c2cdf05010b238d03b66b9e159cf68f2a060c731b8df1aad2fe1320917e8bc9396cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 73 De la Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.629973332746 19.459013150376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang