Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Nessie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleine Nessie is in die sentrale Worcester geleë en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, familie, groep vriende of sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die eerste woonstel beskik oor 'n oopplan-kamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer beskik oor 'n TV met DStv en 'n eetarea met plek vir 2.

Daar is braaigeriewe in die klein tuintjie beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Die tweede woonstel beskik oor 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die eenheid het 'n aparte braaikamer. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, ketel en mikrogolf.

Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n elektroniese hek op die perseel.

Die eiendom het 'n omskakelaar wat verseker dat die ligte en Wi-Fi aan bly tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Margaret F
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, goed gelee en waarde vir geld. Pragtige plekkie om te bly. Rhoda en haar man was gasvry en vriendelik. Alles was netjies en skoon en d...
Sien meer
Aug 2024
Catherine B
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Excellent, we were well received and felt welcome. The place was fully equipped and really clean. I would definitely recommend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Cheslyn M
Saam met lewensmaat
5.0
It was extremely comfortable and I would have wanted to stay longer. It was pleasant and peaceful, also comfortable and very secure.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Elzanie A
5.0
Baie netjiese en mooi plekkie. Ons het die oorbly baie geniet. Die oorbly was regtig baie lekker.
Mei 2024
Heloise V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasmagories. Ek het geslaap asof ek by die huis is.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rhoda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine Nessie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De la Bat-weg 73, Roux Park, Worcester, 6850, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7daf443e864e9b4dfbeed282f8159e9c2cdf05010b238d03b66b9e159cf68f2a060c731b8df1aad2fe1320917e8bc9396cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 73 De la Bat Road Roux Park 6850 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.629973332746 19.459013150376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang