Kleine School I
- Kapasiteit: 5 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Kleine School I is 'n knus semi-losstaande vakansiekothuis wat op 'n plaas 30 km vanaf Clanwilliam geleë is en bied verblyf aan 5 gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens, en 'n ekstra enkelbed is beskikbaar in die sitarea. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n ketel, eetgerei en breekware. WiFi-toegang word voorsien.
Die kothuis is 200 m van die Pakhuisberg af geleë en bied pragtige uitsigte vanaf die onderdakbraai-area aan die agterkant, wat uitkyk oor 'n gemeenskaplike plonspoel vir 'n verfrissende duik.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.7/5
Matthys Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleine School I het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang