Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine School I

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Kleine School I is 'n knus, semi-losstaande vakansiekothuis op 'n plaas net 30 km vanaf Clanwilliam. Dit bied verblyf aan 5 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n ekstra enkelbed in die sitarea. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. WiFi word voorsien.

Die kothuis is 200 m vanaf die Pakhuisberg geleë en spog met 'n pragtige uitsig oor 'n gemeenskaplike plonspoel vanaf die onderdakbraai-area aan die agterkant.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.5
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Matthys Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 3

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleine School I het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, De Pakhuys Vleiplaas, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA590826a02aee254a75bb191b6eb73136ec7768190c69d22684470e6dddc9951451dd362cce7e7ff935abfc703566f2246557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 5 mense 2 5 1 4 R364 De Pakhuys Vleiplaas 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.11052 19.05397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang