Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleine Venesië

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Bonnita V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik, netjies en ontspannend gewees! Ons het ons Desember vakansie vreeslik geniet en heerlik ontspan so op die Tyger Waterfront.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie, Bonnita, vir die goeie resensie en puik gradering. Julle was uitstekende gaste wat ek met graagte in die toekoms sal akkommodeer en vir eienaars sonder voorbehoud aanbeveel. Mooi bly.

Ada V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Goed ingerig, modern gemebuleerd en naby aan alles wat benodig is. Netjies, goed ingerig en onderhou. Het Netflix en DStv en UPS inverter vir load shedding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lovely property. Good location. Helpful host. The flat is very centrally located being close to the N1 and the Durbanville Hills wine district. It also has quite a few good restaurants within walking distance. Tyger Valley Centre is also within walking distance. Even though she was away on holiday herself, Joan was a very helpful and communicative host. The flat is very well equipped. I think my only two negatives don't pertain to the actual property but are more something you should be prepared for: The waterfront is fresh water so plenty of mosquitoes; we couldn't really use the outside space much in the evenings. A few properties on the waterfront have generators and when these kick in at night the water seems to have a bit of an amplifying effect. All in all a very pleasant experience - would use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Thank you, Clinton, for your positive and honest review. It is well appreciated. So sorry about the "mosquitoes" called midges, gathering around dampness. No bites, however, but their numbers just increased tremendously after the heavy rains just before your stay. Unfortunately, I was not in town to try to get rid of these little flying insects. I saw on the WhatsApp group that many residents were complaining at the time. My apologies that this has marred your stay, as the balcony is such a nice spot to enjoy, especially in the evening. We shall certainly try to improve this. Regards, Joan

Carlo H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Lag lag van die beste. Modern, skoon en woonstel is perfek geleë. Ry afstand van die see. Wynplase net 'n klipgooi weg. Reg in die middel van die al die Beste restaurante. Awesome!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie, Carlo, vir die baie mooi resensie. Ek is bly julle het die eenheid en omgewing geniet. Kom gerus weer, Joan.

Farida M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2022

Definite value for money and more,very relaxing and refreshing experience. Home away from home, Joan was wonderful and very hospitable, she made our stay very pleasant. She is very organised and professional. Will definitely come back and I will recommend all my friends and family. The view is so refreshing and peaceful. The apartment is very neat and comfortable, it has everything that you may need. Thank you Joan for everything, you are a perfectionist.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Thank you Farida, for your awesome review. It was an honour to have met you. Do visit again.

Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Uitstekende skoon blyplek met alles wat jy nodig het en pragtige uitsig oor onder meer die klomp eetplekke rondom jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie. Laremy, vir die baie positiewe gradering en vleiende resensie. Ek is bly julle was gelukkig met wat die eenheid gebied het. Kom kuier gerus weer! Groete Joan

Marjorie Natalie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

The host Joan went far an beyond to make our stay pleasant even in the midst of loadshedding. Relaxation, tranquility worth every cent. The view speaks for itself. Thanks Joan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Goeienaand Marjorie Jou vleiende resensie word hoog op prys gestel. Ek is bly julle verblyf was na wense. Kom kuier gerus weer in ons pragtige Wes-Kaap.

Angelique O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Fantastic. The service and friendliness is tops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriett D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Puik! Silwerskoon en alles in werkende orde. Groot gerieflike stort 'n bonus beslis. Stylvol, tog gerieflik met hartsgevoel. Kom beslis weer. Duidelik in 'n ander klas. Waarde vir geld. Wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Baie dankie Muriett, vir die vleiende gradering. Dit word opreg waardeer. Ek is bly dat die eenheid aan jul verwagtinge voldoen het en dat dit kon bydra om die kuier in die mooi Kaap te veraangenaam. Kom gerus weer. Groete

Cheryl N
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

We booked a 7-day holiday stay. We couldn't have wished for more! Beautiful apartment, great location and a super host. Absolutely everything we needed and we will definitely come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Kleine Venesië
Hi Cheryl, Thank you for your amazing review. I am glad that you have enjoyed your stay. You were super guests. Thank you for your support. Hope to see you again. Stay safe. Regards, Joan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront-weg, Tyger Quays 112, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100bc0088d2ee6a55b5aa0474ff2130c0ec6a258b818d74d0387d381334812da12b8a726b7fd416d7959a8c40eef5d70ac7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 Waterfront Road Tyger Quays 112 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.876283518102 18.629300670831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang