Cowboys Hill Karoo Campsite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Cowboys Hill Karoo Campsite is 'n unieke kampplek in Barrydale, 'n dorpie op die grens van die Overberg- en Klein Karoo. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié kampplek het 'n tent met 2 enkelbeddens. Gaste moet hul eie beddegoed en handdoeke saambring. Daar is ook plekke om 'n tweede tent op te slaan indien gaste vir meer mense wil bespreek. Daar is 'n buitestort wat deur 'n donkie verhit word en 'n toiletfasiliteit wat privaatheid bied.
Neem asb. kennis dat beperkte sonkrag vir ligte en die laai van toestelle beskikbaar is. Verder is daar 'n tweeplaatgasstoof en 'n yskassie.
Hierdie afgesonderde kampplek kan slegs met 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 4x4's bereik word. Daar is 'n braai-area met 'n etenstafel en stoele.
Hierdie kampplek spog met gemaklike geriewe en bied 'n rustige ervaring in die berge.
Kamer-opset
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cerise Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 43
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Gaste dink Cowboys Hill Karoo Campsite het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapse Roete 62 Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R62, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang