Kleinerivier Cottages
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Johann B - Des 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf in 'n pragtige omgewing met 'n vriendelike gasvrou.
Hanru D - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste ligging, rustig en goeie waarde vir geld.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Hanru, soos dankbaar om ons mooi rustige omgewing met gaste te deel. Veilig wees tot ons julle weer sien
Luke P - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastic farm for a quick stay or longer!
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Luke, thanks for your positive review. It was a great pleasure to have you and family as guests. We look forward to your next stay. Regards. Amanda
Sarel S - Jan 2024
Algehele gradering
Kan aanbeveel.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Sarel, altyd aangenaam om ons omgewing met gaste te deel. So bly julle het dit geniet en glo ons sien julle weer. Veilig wees. George & Amanda
Johan N - Nov 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Cjj G - Okt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Isabel, dankie vir die mooi resensie. Julle altyd welkom. Veilig wees, tot volgende keer.
Susan D - Jan 2023
Algehele gradering
Oornag gebly.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Susan, dankie vir die mooi woorde. Altyd lekker om ons plekkie met gaste te deel.
Mooi wense
George en Amanda
Kallie V - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende ligging, uiters netjies en silver skoon. Alle geriewe denkbaar voorsien.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Kallie, dit was 'n groot plesier om vir julle te kon huisves. Danke vir die mooi terugvoering. Veilig wees en hoop om julle weer te sien. Groete. Amanda
Chas A - Sep 2022
Algehele gradering
Perfect farm sytle tranquil and peaceful, loved it.
Lees meerKleinerivier Cottages se terugvoer
Hi Chas, many thanks for the nice review. I trust that your Karoo to Coast stiffness is something of the past and that you are already planning on your next outing our way.
Regards,
George
Derick M - Jan 2022
Algehele gradering
'n Heerlike rustige plaasverblyf-plekkie in 'n pragtige omgewing.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Derick, dankie vir jou positiewe terugvoer. Altyd aangenaam om ons mooi omgewing met gaste te deel. Hoop om jou gou weer te sien.
Groete
George & Amanda
Pieter S - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaasgevoel met baie netjiese geriewe.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Pieter, dankie vir jou mooi resensie. Ons gaan beslis die braaiplek se skoorsteen opgradeer. Hoop om julle weer te sien
Groete,
George en Amanda
Alan H - Sep 2021
Algehele gradering
Cottage was cosy and comfy.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Alan, thanks for your review. Hope to see you soon.
Regards,
George & Amanda
Juanita S - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig, pragtig en vriendelik.
Jaco B - Mei 2021
Algehele gradering
Most warm farm feel with a picture perfect view of the mountains.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Jaco thank you for your stay at our cottage Such a pleasure to share our beautiful surroundings with our guests. Looking forward to your next visit.
George & Amanda
Anel S - Mei 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Anel, dankie vir jou mooi resensie. Dit is altyd aangenaam om ons mooi omgewing te deel. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Amanda
Bennie B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerus.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Bennie, dankie vir mooi terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang. Geniet julle vakansie.
Marius L - Aug 2021
Algehele gradering
Oornagstop en route na Vrystaat.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Marius, dankie vir kothuis se mooi kommentaar. Met jou volgende besoek in 2022 sal braai onderdak wees .Ek gaan nou ook die afstande na ons 3 naaste dorpe op webtuiste aandui.
Erica B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike ervaring.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Erica, was groot plesier om julle te kon huisves. Dankie vir mooi terugvoer op kothuis. Hoop om julle gou weer te sien.
Veilig wees
Groete
Amanda
Jaco V - Okt 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Jaco, dankie vir die mooi terugvoering. Dit is vir ons aangenaam om die rustige mooi omgewing met ons gaste te deel.
Kom kuier weer, veilig wees.
George en Amanda
Carel V - Sep 2020
Algehele gradering
Veilig, knus en heerlik stil.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Carel, baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons sien uit om julle weer te sien.
Veilig wees.
George en Amanda
Christa D - Nov 2020
Algehele gradering
Langkloof is pragtig maar koud.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Christa, dankie vir die mooi resensie. Julle het somer met een dag gemis, hoop om julle gou weer te sien. Mooi bly.
Marinette G - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtige en rustige omgewing met ongelooflike natuurskoon.
Chaneel R - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was 'n voorreg om op 'n werkende plaas te kuier, wonderlike gasvrye mensies.
Charlene K - Apr 2019
Algehele gradering
Ongelooflike kos vir die siel.
Lees meerKleinerivier Cottages se terugvoer
Charlene,
So bly julle het so heerlike naweek gehad. Altyd lekker om die plaaslewe met gaste te deel. Ons hoop om julle gou weer te sien. Mooiste toekomswense vir julle.
George & Amanda
Dirk B - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerKleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Dirk,
Dit is vir ons groot plesier om ons mooi omgewing met gaste te deel. Julle altyd welkom en sien uit na julle volgende kuier.
Groete,
George & Amanda
Johan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige alleen plekkie ver van almal af.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Johan, bly julle het die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer om sterre te kyk en foto's te neem.
Groete
George en Amanda
Bernard W - Feb 2019
Algehele gradering
Farm fantastic.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Bernard, always a pleasure catering for guests that enjoy the beautiful surroundings, hope to see you in near future. Safe journey. George and Amanda
Melt V - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam en ideale oornag-verblyf.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Melt, dankie vir positiewe terugvoer. Julle altyd welkom. Groete, George en Amanda.
Liesl R - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige wegbreek.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Liesl, bly julle het die omgewing geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete
George en Amanda
Nicolette F - Jun 2019
Algehele gradering
Pikante plaashuisie met 'n pragtige uitsig oor die plaas.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Nicolette,
Altyd aangenaam om ons kothuisie met gaste te deel. Hoop om julle weer in die toekoms te ontvang.
Groete,
Amanda
Adele P - Nov 2018
Algehele gradering
Jou eie huisie op die plaas.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Adele,
Dankie vir mooi terugvoer op julle verblyf, dit was so aangenaam om julle hier te ontvang.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Groete,
Amanda
Carina B - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker huisie op die plaas.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Carina, bly julle het ons mooi omgewing en sneeu geniet. Glo ons sien mekaar gou weer. Dankie vir die mooi terugvoering. Groete, Amanda.
Janine K - Jul 2018
Algehele gradering
Rustig op die plaas.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Beste Janine,
Dankie vir jou terugvoer, dit is altyd vir ons lekker om die mooi omgewing met gaste te deel. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Amanda
Johannes B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie!
Margie A - Mei 2018
Algehele gradering
Cosy, warm, comfortable, well-equipped cottage in pleasant, quiet surroundings.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Many thanks for the kind review, the GPS coordinates will be added to our booking confirmation as per your suggestion.
Kind regards,
Amanda
John S - Okt 2017
Algehele gradering
Ideaal vir twee mense.
Kleinerivier Cottages se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Groete,
George en Amanda
Erika M - Jul 2017
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang. Alles wat mens nodig het was beskikbaar. Baie aangename verblyf.
Jobst B - Nov 2017
Algehele gradering
Neat, quiet and peaceful surrounds, kind and caring owners.
Lees meerStephan M - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike waarde vir geld in ’n rustige plaasomgewing.
Lees meerTjaart L - Jan 2016
Algehele gradering
Ideale plek waar mens rustig kan wees en ontspan in stilte.
Lees meerZaza B - Des 2015
Algehele gradering
Rustige verblyf in 'n netjiese en goed ingerigte kothuis.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 56, Noll, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang