Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleineweide Boutique Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 238 Jochem Straat, , Pretoria, 1081, Gauteng
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kleineweide Boutique Estate is in die Rietvalleirand-omgewing geleë, ongeveer 2 kilometer vanaf die R21 en 3 kilometer vanaf die N1. Die landgoed is ook naby Irene Mall, Woodlands Boulevard en Park View Winkelsentrum.

Verblyf beskik oor 12 pragtig versierde kamers, waarvan 4 selfsorg-eenhede is. Al die kamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi-internettoegang, lugversorging, verwarming, strykyster en strykplank, yskassie, kluis in die kamer, kleed en pantoffels, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek, sowel as 'n alarmstelsel, is op die perseel beskikbaar vir ekstra sekuriteit. Gaste kan uitsien om verwelkom te word deur vriendelike personeel en produkte van goeie gehalte wat jou sal laat terugkom vir meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 238 Jochem Straat, , Pretoria, 1081, Gauteng
  • Gaste dink Kleineweide Boutique Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 238 Jochem Straat, , Pretoria, 1081, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5MWE5MGQ5LWM5NmMtNDRlMy1iOWJkLTljZGU1ZTFlMThlNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 238 Jochem Street Rietvalleirand 1081 Gauteng 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -25.844924315342 28.266137838364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang