Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 79

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 78 resensies vir Kleinfontein
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ben E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben E

The only uncomfortable issue is the tent doors which are zips and uncomfortable.

Although this accommodation is not really a stay over, you should stay here for a number of nights. Really beautiful amongst the hills. Our stay was comfortable.

Paul V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

A beautiful place to visit with scenery that takes your breath away.

The owner of the farm is very friendly and welcoming. The facilities are more than what we expected. The camp areas are between rocks and at the side of the mountain. A beautiful place to visit.

Pat S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat S

Wonderlike ervaring en die gasvryheid en vriendelikheid van Nico en Marietjie.

Heerlik gekuier en lekker gebly!

Lyn S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lyn S

Great place to stay away from everything. Close to a couple of restaurants.

Enjoyed being isolated but close to where you could get meals. Lovely hot water for the shower. Almond trees flowering as we came in the gate. Fire worked well in the lounge and wood is bought on the property.

Annie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Salig!

Verblyf was uitstekend. Vriendelike, behulpsame gashere. Pragtige omgewing so teen die berg wat 'n mens kan verken.

Andrew B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B

Wonderful getaway in a magical setting.

We had a lovely few nights away in a beautiful setting.

Mercia B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia B

Pragtig en heerlik.

Pragtige plek. Baie gasvry en heerlike staproetes in die Sederberge.

Etiennette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etiennette S

Salige sielsrus tussen die berge.

Kleinfontein het al ons verwagtinge oortref. Eienaars Nico en Marietjie is so gasvry. Julle sien ons beslis weer!

Luzanie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzanie P

Dit was so lekker. Rus en vrede vir mens se siel.

Dit was baie lekker en rustig.

Gay T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gay T

Gorgeous.

Excellent prior communication. A very special glamping experience in a very comprehensively equipped tented accommodation. Superb surroundings that we didn't have the time to explore. Beautifully designed quarters. It was wonderful!

Johan S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Baie mooi en stil.

Baie mooi. Baie stil. Baie rustig.

Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Baie lekker.

Was ongelukkig net een aand daar. Maar daar is soveel om te sien en te leer, sal vir ten minste 3dae moet bly.

Godfried K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Godfried K

Heerlik stil, veilig en mooi!

Heerlik stil, veilig en mooi. Lekker kon fietsry in die omgewing.

Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Stilte en rus in die natuur.

Baie vriendelik ontvang. Die Berg Kaia huisie het alles gehad wat ons verwag / benodig het. Dis alleenstaande en totaal geïsoleerd in die berg. Goeie natuur-inligting by Nico gekry oor unieke fynbosblomme op die plaas. Kon geen Vodacom netwerk op die plaas optel nie, daar is wel MTN. (By die plaasopstal en die ander huisies daar naby is WiFi beskikbaar).

Yvette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette V

Travelled from Durban to see the flowers in the Biedouw valley and experience the rock formations of the Cederberg range.

A beautiful spot amongst the rocks of the Cederberg with lovely walks on the farm. Comfortable stay and welcoming hosts.

Maryke M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke M

Heerlike verblyf op 'n plaas!

Nico en Marietjie is gemaklike mense wat ons dadelik laat tuis voel het. Kleinfontein is baie netjies en ons het dit baie geniet om daar te bly. Ons sal definitief ander mense aanbeveel om ook daar tuis te gaan!

Elsie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie V

Wat 'n heerlike ervaring!

Nico en Marietjie, baie dankie vir 'n wonderlike ervaring op jul plaas. Alles is puik en julle mag maar trots wees op dit wat julle vir die gaste bied. Ons kom beslis weer kuier!

Abraham B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham B

'n Heerlike ervaring, wens ons kon 'n week daar bly.

Nico baie behulpsaam, 4 km in die pas in die rigting van Ceres 'n lieflike padstal vir heerlike eet en sit. Sal dit beslis aanbeveel.

Pavel B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pavel B

Nice escape to nature.

Amazing place great owners and nice accommodation, I will come again.

Pieter G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

As jy die Sederberge wil verken is dit die plek om te wees.

Kleinfontein is geleë in die middel van die Sederberge. Dit is stil en die plaas atmosfeer verleen hom toe tot algehele kalmte en rustigheid. Ons het dit ons basis gemaak om die Sederberge te verken en die beplanning is om dit weer te doen.

Elmarie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Fantasties.

Ons het 'n baie lekker tyd by hulle gehad.

Gillian T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gillian T

Absolutely a must! Breathtakingly beautiful. Will definitely be going back again.

A little piece of heaven nestled in the Cederberg Wilderness, the perfect place to unwind and reset. Love, love, love it.

Rina L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina L

Dit voel asof dit net jy en die natuur is - geen mens naby nie.

Die omgewing is pragtig mooi.

Dj J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dj J

Wonderlike ervaring, dit is kos vir die siel!

Kampering is heerlik, net 4 staanplekke, baie privaat. Sonder elektrisiteit, maar het wel WiFi. Die ablusies is baie skoon en netjies. Marietjie is baie vriendelik en gasvry. Sal weer en weer besoek!

Estelle F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle F

Pure natuur opgesom.

Baie behulpsame eienaars. Berg Kaya heerlik afgesonder. Die mooiste rotsformasies en grootte. Blomme.

Graham H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

First-class beautiful situation and wonderful, extremely helpful hosts.

Kleinfontein is magical if you want a break in nature. Absolute peace and quiet with such beautiful fauna and flora. Best place to recharge your batteries!

Kerry W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W

Great breakaway.

Easy to get to. Relaxing and quiet. Comfortable and clean. Beautiful scenery.

Mnr W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr W

Mooi omgewing en netjiese verblyf.

Baie vriendelike eienaars, sal defnitief weer terugkeer. Alles is ontsettend netjies en skoon, sal defnitief aanbeveel.

Bie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bie V

Awesome.

The camping facilities are beautifully designed and executed. Very convenient. Nico is a lovely host. We will definitely go back.

Maryna V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna V

Net een nag gekamp.

Fantastiese kampgeriewe. Jy weet dat jy in vry natuur is!

Simphiwe G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Simphiwe G

It's a very nice, quiet place to be. High quality care.

This place is great. I wish to come again and I will recommend it to my friends to explore.

Harry V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harry V

Heerlik

Lieflike gasvrou. Puik ablusiegeriewe. Heerlik gekamp.

Carl K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl K

Nico was uiters gasvry. Die natuurskoon is asemrowend.

Perfekte area om tieners inleiding te gee tot rotsklim. Geriewe is baie netjies.

Anneke V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Beautiful place.

We camped here for two nights, while the flowers were blooming and it was freezing at night, and we loved it! It is beautiful, very quiet and peaceful, amazing scenery - especially with the flowers around the tent, very clean ablutions, and convenient that there was a kettle in the kitchen. The camping spots are quite private as well. We also enjoyed a walk around the property. The owners are very friendly and hospitable. Would love to stay here again!

Chris B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

'n Voorreg om so 'n veilige en rustige plekkie te kry om in die pragtige Cederberg omgewing te kan vertoef.

Nico en Marietjie doen moeite om te vir seker dat hulle gaste 'n aangename en sorgvrye tyd by hulle pragtige plek kan geniet.

Mike M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike M

Great getaway on faraway Cederberg farm.

We arrived in a heatwave and survived!

Ferdinand B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdinand B

Kleinfontein is vir natuurliefhebbers 'n pragtige plek naby die Pakhuispas waar 'n mens die absolute stilte kan geniet. Die behuising is eenvoudig, maar netjies.

Die behuising is eenvoudig maar netjies. Die beddens is heerlik. En die natuur in hierdie wêreld is indrukwekkend. Vir ons was die berge van die Pakhuispas-wêreld mooier as in die Cederberge rondom Algeria. En die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Johnny M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johnny M

Baie lekker en sal hul weer besoek.

Pragtige omgewing om te besoek.

Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
0/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Willem B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem B

Absoluut fantasties.

Die pragtigste deel van ons land. Die eienaars Nico en Marietjie was fantasties! Sulke diens kry mens nie aldag nie.

Barney G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney G

Perfekte oornagstop op 'n lang roadtrip.

'n Lekker afgesonderde kampplek met basiese, goeie en werkende geriewe. Perfek vir 'n oornagstop of langer. As jy wil wegbreek van die besige stad se gejaag en geraas, is Kleinfontein die regte plek vir jou.

Marizanne S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizanne S

Ongelooflik lekker en mooi.

Gasvry en warm. Pragtig. 'n Móét!

Cailin H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cailin H

Fantastiese ligging en entoesiastiese kliëntediens - salig vir liggaam en gees.

My twaalfjarige dogter en ek het vir twee nagte in die Berg Khaya gebly. Ons was in die hemel, sonder elektrisiteit en selfoon-ontvangs. Die natuurskoon op Kleinfontein-plaas is asemrowend. Heerlik geklouter en gestap. Baie dankie Nico en Marietjie vir julle gasvryheid. Ons kom beslis weer!

John V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John V

Hosts were extremely helpful and made sure we were comfortable.

Enthusiastically welcomed! Brilliant location ensured restful privacy. Mountains, boulders and fields stunning on early morning walk. Will have to stay longer to explore more next time around.

Adrienne B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne B

Great accommodation in lovely area.

Really enjoyed our stay at Kleinfontein. Could not have asked for a better breakaway.

Dirk L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Dit was 'n asemrowende ervaring.

Kleinfontein is 'n wonderlike ervaring as jy werklik lief is vir die natuur en spesifiek die Sederberg-omgewing. Die natuurskoon is wonderlik en daar is genoeg stap uitdagings en bouldering-geleenthede. Die tent waarin ek geslaap het was baie goed toegerus. Slaapgeriewe en badkamer is skoon en netjies. Geen elektrisiteit, net gas. Geen haardroërs. Nico is 'n uitstekende gasheer.

Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lourens V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Pragtige plekkie! Sal weer daar bly.

Kleinfontein is 'n pragtige plek. Die natuur het ons veral geniet. Die huis was nietjies en was goed toegerus. Ons was verduidelik waar als is in die plekkie en was soos ere gaste hanteer. Weereens dankie.

Liza G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza G

Dit was salig en ontspannend.

Was die ideale wegbreek waarna ons uitgesien het. Akkommodasie was uitstekend. Ligging en natuurskoon was asemrowend. Ons is baie hartlik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal definitief weer gaan.

Marilyn S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn S

Perfect warm welcome followed by perfect peace and tranquility.

Perfect place for remote bush lovers. Interesting farm roads with great views to explore. Peaceful and pleasant with the world to yourself.

Frik K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik K

Kleinfontein is 'n ongelooflike, aangename Sederberg-ervaring - roeriewaar 'n onverbeterlike stukkie Hantam-Karoo!

Dit was ons eerste blommekyk-avontuur! Met twee klein snippies in die motor kon ons maar net padlangs kyk na Namakwaland se blommeprag en selfs dit was steeds pragtig! 'n Verdere pluspunt was die pad agter oor die berg waarmee ons Kleinfontein toe gery het - 'n alternatiewe roete danksy die pad wat toegesit was vir 'n fietswedren. Marietjie het moeite gedoen om die pad vir ons te e-pos en vir ons was hierdie grondpad agter oor die berg iets om te beleef! Om met twee moeë kleutertjies aan te land en dan die vriendelike, gasvrye Grobbelaars te beleef, was 'n lafenis. Nico het ons selfs 'n "hop-on hop-off" ervaring agter op sy bakkie gegee en ons kon die broeiplek van witkruis-arende besigtig, lande met nuut-aangeplante rooibostee sien, die twee kleintjies kon saam met paddavissies in die waterpoele sit, ons het Boesmantekeninge gesien. Wat meer kan 'n mens vra van 'n besoek aan die Hantam? Ons het in die tenthuisie en in die bergkaya geslaap - netjiese plekkies met alles en nog meer as wat jy nodig het. Na dese verstaan ons Louis Leipoldt se liefde vir die liewe, lekker Hantam-wyk!

Riekie W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W

Hartlike ontvangs, pragtige natuur en wonderlike rustigheid.

Ek het my verblyf in die berg-kaya baie geniet. Dit is heeltemal veilig, en wonderlik afgesonder in die sin dat dit net jy en natuur is - rustig en pragtig. Nico en Marietjie is baie gasvry en behulpsaam. Die berg-kaya het nie WiFi nie (deel van rustigheid), maar by die ander huisies is selfs die gerief ingesluit.

Heinrich H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Asemrowende natuur.

Die Kleinfontein khaya is die ideale plek waar jy al jou elektroniese/elektriese toerusting by die huis los en net toelaat dat die natuur jou batterye herlaai. Die natuur is asemrowend (bergformasies) en die staproetes heerlik. Los maar jou musiek by die huis. Die natuur maak hier sy eie musiek.

Johan W - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W

Gegaan vir nag-fotografie en baie meer gekry as wat ek verwag het: stilte, natuur en vriendelike diens.

Puik ligging en gerief van verblyf is moeilik te klop. Ek kom weer.

Jonathan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan C

Rustig in die Rocklands.

Ons het in Berg-Kaya gebly vir 3 nagte. Die huisie staan op sy eie, weg van die ander huise tussen 'n berg en 'n koppie. Die huisie is perfek vir 2 mense. Daar is 'n kaggel om 'n mens warm te maak en 'n braai-area buite. Die yskas en warm water werk met gas en die ligte werk met solar krag. Jou water kom van die berg af. Heeltemal van die grid af en baie rustig. Die plaas is groot en 'n mens kan lekker stap. Ons sal weer terug wees. Baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Maureen O - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen O

Pleasant stay.

Great hospitality. Comfortable night spent in the tent.

Judy P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

Rustig.

Sal dalk goed wees om net te meld dat die cottages nie oor stoof of mikrogolfoond beskik nie sodat mens jou kos beter beplan. Pragtige plaas met vriendelike mense.

Mathilda V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Gasvryheid.

Dit was ons eerste kamp en ek was redelik skrikkerig, maar al my verwagtinge is oortref. Die natuur is beeldskoon, Nico was so vriendelik en behulpsaam. Ons kampplekkie was perfek en ek was aangenaam verras met die oulike braaigeriewe. Sal beslis weer teruggaan.

Kirsten Slegh N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten Slegh N

A Safari.

We stayed in the safari tent and that was very good. Everything was there. A warm welcome by the owner, a beautiful farm, rest and peace!

Gerrie D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie D

Pragtige plek, vriendelike ontvangs, netjiese geriewe.

Dis mooi en netjies en die geriewe is goed. Ons was effens onrustig oor die reuk van gas.

Martin O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin O

Uitsonderlike genotvolle ervaring in 'n bergagtige omgewing gewees.

Die eienaar Nico en sy vrou Marietjie is baie gasvrye mense. Hulle doen baie moeite om jou verblyf aangenaam te maak. Die kampterrein en ablusieblok is uiters netjies en skoon. Hulle het ons ingelig oor die omgewing en aktiwiteite. Sal dit beslis weer in die toekoms besoek en met groot vrymoedigheid by ander aanbeveel. Die plaas is geleë in 'n onbeskryflike mooi omgewing.

Andre O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre O

Stil en afgesonder.

Stil, afgesonder en veilig. Sterk aan te beveel.

Elanie S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elanie S

Naweek van rus en herlaai met netjiese, skoon verblyf, asemrowende natuurskoon, vriendelike, gasvrye eienaars. Ons kom weer.

Baie vriendelik ontvang op Kleinfontein en Nico doen spesiale moeite om ons deur die plaas te vat en al die staproetes en besondere rotsformasies/grotte te wys. Die stilte om die vuur en sterrehemel in die aand is onbeskryflik. Stap deur die plaas en om die natuurskoon in te drink is salwing vir die siel. Beveel aan vir almal wat rus en stilte nodig het en die Skepping raaksien en waardeer.

Hans M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hans M

Hemel op aarde.

Ons huisvesting was die tent. Die ligging is van so 'n aard dat ek op daardie spesifieke lengte- en breedtegraad ook onder 'n koelteboom, of in my motor ook dolgelukkig sal wees. Die tent is 'n bonus. Die ontvangs en gasvryheid was verdere bonusse. Die son kon nie elders mooier sak of mooier opkom nie. Ons het heerlik oornag. Die akkommodasie het 100% aan wat bemark is, en ons verwagting voldoen - die res het ons stoutste verwagting ver te bowe gegaan.

Fanie N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fanie N

Vrede en stilte.

Baie lekker en rustig. Eienaars het ons op roadtrip van plaas geneem en meer oor rooibostee vertel.

Elmarie R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie R

Heerlik en ontspanne.

Heerlike verblyf. Nico en Marietjie is die perfekte gasheer en gasvrou met 'n persoonlike omgee vir hul gaste. Sal graag weer daar wil gaan bly wanneer die geleentheid hom voordoen.

Bennie V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie V

Hemel op aarde.

Dit was ongelooflik lekker, ons as gesin het dit so geniet, dis weg van winkels, nie 'n TV nie, net die beste atmosfeer ooit. Nico en Marietjie doen alles in hulle vermoë om dit so lekker en gerieflik moontlik te maak. Daar is baie om te doen in die omgewing en as jy van die natuur hou dan is dit die plek vir jou. Op die plaas self is baie staproetes en al loop jy net voor die huis rond. Die verblyf is gerieflik alles skoon en netjies, daar is alles wat jy nodig het. Die braai plek is ongelooflik mooi en die perfekte plek om die ligte af te sit en na die sterre the staar, dit is hemels! Ons het 2 dogters 7 en 11 en hulle word groot tussen tegnologie en "Disney Channels" en glo my as ek vertel dat hulle dit nie gemis het nie, ons was heeltyd in en rond die omgewing en alles wat mooi is ingeneem dat daai dinge nie saak gemaak het nie. As jy in net kan luister na die stilte en die natuur dan besef jy hoe bevoorreg jy is om net daar te kan wees. Nico en Marietjie alles wat mooi is julle is awesome.

Lezel R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezel R

Knus blyplekkie in die berge.

Daar was baie voëls te sien, heeldag lank, die natuur in die omgewing is asemrowend mooi en daar was lekker plekkies om te besoek in die omgewing. Sal graag langer wou vertoef het, die tyd het ons hopeloos te vinnig ingehaal. Dis lekker stil en privaat by die safaritent. Die voëls se gekwetter was al wat ons wou gehoor het. Dit was absoluut 'n heerlike ervaring.

Anton L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L

Elke sent werd!

Het heerlik gebly in baie netjiese tenthuis wat volledig toegerus was! Eienaars doen moeite om verblyf aangenaam te maak.

Natasha V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Rustig in 'n pragtige omgewing met 'n fantastiese gasvrou en gasheer.

Pragtige staproetes! Ideale wegbreek. Rotsformasies is asemrowend. Daar is WiFi as jy jou televisie te veel gaan mis. Alles word voorsien wat jy in 'n kombuis sal benodig (behalwe 'n mikrogolfoond) Bly langer as twee dae, want dit is te kort!

Pierre D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Pierre D

Klipspringer Cottage lacks basic essentials.

We were not comfortable without a dinning room table and chairs, no table at the braai, no vanity shelf in the bathroom and the cottage on the other side of the shared wall does not give you privacy.

Hector F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hector F

Die ligging se natuurskoon is pragtig.

Die chalet kan doen met 'n mikrogolfoond. Die tentverblyf se badkamer is nie ongure weer vriendelik nie. Dit is oop en dit was winderig so ons moes maar die volgende oggend stort. Marietjie en Nico was baie vriendelik en hulle het onlangs maar hierdie projek aangedurf so ons wens hulle voorspoed toe.

Lood O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood O

Dit was fantasties -die donkerte en stilte en om wakker te word tussen die berge

Dit was 'n wonderlike plek om te bly. Die sterrehemel in die aand is so fantasties. Sal dit hoog aanbeveel vir fietsryers, stappers en bergklimmers. As jy wil rondry in die Weskus moet jy onthou dat jy elke keer oor die pas moet ry.

Henko W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henko W

Baie lekker wegbreekplek midde in die fantastiese natuur!

Als was tops! Ons het selfsorgverblyf baie geniet. Nico en Marietjie is die perfekte hosts. Hulle het als gedoen om ons gemaklik te maak.

Clemens W - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clemens W

Netjiese verblyf tussen skouspelagtige berge.

Sien gerus die sterre.

Lafras U - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lafras U

Wonderlike ervaring.

Natuurskoon slaan jou asem weg. Die ontvangs vriendelik en eienaars gaan uit hul pad om jou welkom te laat voel. Geriewe baie goed en als in werkende toestand. Sal verseker weer terugkeer as ek ooit weer geleentheid kry.

Mari L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari L

Exceptionally friendly reception at a stunning location!

We stayed for one night at this beautiful setting and enjoyed the delightful company of the proprietors, Nico and Marietjie Grobbelaar. Would have loved to stay longer and will definitely be back!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uiters vriendelike ontvangs by stunning plek!

Ons het slegs een nag oorgeslaap in 'n pragtige plekkie. Ons het dit baie geniet, veral die eienaars, Nico en Marietjie se geselskap. Sou graag langer wou bly en beslis terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kobus U - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus U

Baie rustige omgewing.

Vriendelike gasheer en gasvrou.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinfontein Plaas, Langs die R364, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNhNzNkMGNjLWM2MmMtNGZjOC05NjVhLTI4OTRmOTdhNjkwYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 78 5 1 5 Kleinfontein Farm Off the R364 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -32.096592 19.056583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang