Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleingeluk Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kleingeluk Guest Farm is 'n werkende plaas aan die voorheuwels van die Swartberge, op die plaas Kleingeluk. Die plaas is 15 km buite die dorpie De Rust geleë, en word omring deur pragtige rotsformasies.

Gaste het 'n keuse om in die Kleingeluk-gastehuis te bly met slaapplek vir 8, of die Kleingeluk-kothuis met slaapplek vir 4. Die eenhede is gerieflik gemeubileer, het privaat badkamers, volledig toegeruste kombuise, eet- en leefareas, asook onderdakbraaigeriewe. Linne en handdoeke word vir gerief voorsien.

'n Verskeidenheid diere- en voëllewe, asook die plaasdiere wat volstruise, skape en boerbokke insluit, kan op die plaas gevind word. Gaste kan vrede en rustigheid ervaar terwyl hulle die vars lug van die Karoo inasem. Die plaas is maklik bereikbaar vanaf die hoofpad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir Kleingeluk Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Henkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleingeluk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmNWJiZGE4LWYyZTMtNGEzOS1hNThiLTEyMDRjMDdkNjIxNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Farm Kleingeluk Off the R341 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.552770816943 22.691056430339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang