Kleingeluk Guest Farm
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kleingeluk Guest Farm is 'n werkende plaas tussen die voorheuwels van die Swartberge, op die plaas Kleingeluk. Die plaas is 15 km buite die dorpie De Rust, en word omring deur pragtige rotsformasies.
Kleingeluk Guest Farm bied slaapplek aan 8 gaste in die gastehuis en daar is slaapplek vir 4 gaste in die kothuis. Elke eenheid is gerieflik gemeubileer en het 'n ten volle toegeruste kombuis, eet- en leefarea, privaat badkamer, en onderdak-braaigeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Verskeie diere en voëls kom in hierdie omgewing voor, asook volstruise, skape en boerbokke. Gaste klop by die plaas aan om die rus, vrede en vars lug van die Karoo te beleef. Kleingeluk Guest Farm is maklik bereikbaar van die hoofpad af.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleingeluk Guest Farm het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kleingeluk Plaas, Langs die R341, 15 km vanaf De Rust, 6650, Wes-Kaap