Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkaap Boutique Hotel

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Bok E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Uitstekend puik diens, superlekker kos. Dit is altyd lekker om hier oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Nov 2024

Very clean, beautiful garden. Very pleasant indeed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Oorspronklik, briljant. Oorspronklike, briljante spyskaart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw C
1 nag
4.6
Jun 2023

Pragtige plek om te oornag. Kleinkaap laat die gaste voel of hulle in die hartjie van die Kaap is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Emile B
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Okt 2023

Fantastic restaurant. Poor service at hotel reception. Very limited TV channels in the room. The directions to the hotel lead you to the restaurant, which has a different entrance (Jim van der Merwe Street) than that of the hotel. The hotel entrance is in Lyttelton Avenue. Upon arrival, our room was not ready. Check-in time is 14h00. We arrived around 15h00, and the room was not yet ready. The ladies at reception looked at each other and then directed us to sit and wait on a sofa. No explanation was offered. Eventually, the porter showed us to our room. This was one of the worst receptions ever. The food in the restaurant was excellent, and the breakfast one of the best. The advertisement states: "There is also a TV in the room." However, the channels are so limited that it is not worth it to even switch on the TV. We had to watch the World Cup semi-final in the restaurant. The bar was occupied by the guests who were attending a wedding. My experience was that the hotel caters primarily for guests attending wedding functions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Lorinda V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Stunning! Baie besonderse, mooi en rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie lekker gebly, baie skoon en netjies. Vriendelike diens. Ons is groot Hotel-kykers (die TV-reeks) en sou graag darem 'n area in die hotel wou sien wat meer vertel van Klein Kaap se verbintenis met die TV-reeks. En ons sou graag i.p.v. DSTV in die kamers, Netflix en Showmax wou hê. DStv is verouderd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2021

Pragtige venue, boomryk en salig Effe teleurgesteld toe ons nie die buite restaurant-area kon gebruik na ons aankoms nie, dit as gevolg van 'n troue Ek sou voorstel dat daar altenatiewe reëlings vir gaste gemaak word wat verkies om buite te sit. Ons het egter ons teleurstelling met Anne, die restaurantbestuurder bespreek, en is by ontbyt baie spesiaal behandel met 'n tafel spesiaal vir ons. Die kos is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa E
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mei 2021

Heerlik. Die kinders was mal oor die verblyf. Die kamers us ongelooflik mooi en groot. Die kinders was gek oor die verblyf met hoenders, ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2021

Rustig en heerlike kos. Heerlik gekuier. Lekker ouwêreldse gevoel. Aandete en ontbyt was heerlik. Klein goedjies kort aandag: Soplepel by ontbyt gedek i.p.v gewone lepel. Het wel die volgende deurgegee na ontvangs: Water net effentjies warm, badpype lek onder bad. Hul voorsien slegs 1 enkelbed kombers (Queen bed). Omdat ons nie met 'n lugversorger kan slaap nie, is die komberse te min vir koue aande.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R6 424
R 6 424 R 5 461
per nag, vir 2 mense
Vanaf R6 424
R 6 424 R 5 461
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 68 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jim Van Der Merwe-straat 87, Clubview, Centurion, 0140, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81e41c61ee697f9abba4e77045873f7b12c6804c14c6f8f02db73c43139f2a834f5bb8b4a82e61851d5841a32f807ed28df9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 424 nouVanaf R5 460 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 87 Jim van der Merwe Street Clubview 0140 Gauteng 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.840222 28.177431833333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang