Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkrantz Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinkrantz Beach House is 'n pragtige en luukse villa oorkant die gesogte Kleinkrantzstrand in Wildernis. Gaste kan maklik dolfyne en walvisse langs hierdie kusstrook waarneem.

Hierdie pragtige huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, etenstafel en 'n knus area met 'n braai-area in.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike dek met 'n see-uitsig, buite-etenstafel en 'n Jacuzzi.

Weggesteek in 'n stil woonbuurt by die ingang na Kleinkrantz, is die N2 binne maklike bereik asook die dorpie Wildernis, net 7 km verder. Verskeie buitemuurse aktiwiteite, insluitend lang strandwandelings, valskermsweef van die nabygeleë sandduine af en visvang is alles op die drumpel van die verblyf beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Kleinkrantz Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinkrantz Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52aea4f7a9d3a0c740e09f2c18f86a92733f53433af59bf6834b76798d8e9915c2fa0264e41459dd6f1cf163cb8b9246957b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1449 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003466012614 22.649842599722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang