Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinkrantz Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinkrantz Beach House is 'n pragtig gemeubileerde luukse villa wat oorkant die pad van die gesogte Kleinkrantzstrand in die Wildernis geleë is. Die stuk kuslyn is ryk aan dolfyn- en walviswaarnemings vir gaste.

Hierdie pragtige huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, etenstafel en 'n knus area met 'n braai-area in.

Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike see-uitsig dek met 'n buite-etenstafel asook 'n Jacuzzi.

Weggesteek in 'n stil woonbuurt by die ingang na Kleinkrantz, is die N2 binne maklike bereik asook die dorpie Wildernis, net 7 km verder. Verskeie buitemuurse doendinge, insluitend lang strandwandelings, hangsweef van die nabygeleë sandduine af en visvang is alles op jou voorstoep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinkrantz Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gousblomsingel 1449, Kleinkrantz, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52aea4f7a9d3a0c740e09f2c18f86a92733f53433af59bf6834b76798d8e9915c2fa0264e41459dd6f1cf163cb8b9246957b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 1449 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003466012614 22.649842599722

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang