Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Luzette B
1 nag
5.0
Okt 2023

Heerlike plaas-atmosfeer. Perfekte stop voordat jy die pad aandurf see toe. Reg rondom jou is dit plaaslewe en jy kan gerus slaap en baie veilig voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley T
1 nag
5.0
Aug 2023

Very good. Clean and well set out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Baie vriendelik en het was baie tegemoedkommend met ons laat arriveer. Het bietjie laat daar aangekom weens trokke en verkeer en dit was vir hulle geen probleem gewees nie. Die opsigter het ons nog gehelp met elektriese verlenginskoorde vir die karavane, sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nandi V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Netjiese verblyf. Mooi en netjiese eenhede. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsje L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2024

Redelike plek om te oornag. Bestuurders het ons vriendelik ontvang. WiFi het nie gewerk nie en daar is nie goeie selfoonontvangs nie. Baie basiese oornagplek. Ons is vieruur die oggend wakker gemaak deur luidrugtige gaste wat ingekom het en hulle motor 2 treë van ons slaapplek af parkeer het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ada B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie vriendelike ontvangs. Baie gerieflik aan hoofpad. Baie rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker. Ons is baie vriendelik ontvang en die plek was baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison W
1 nag
4.4
Jun 2023

Great spot for a stopover. Very hospitable hosts and nice and easy with dogs. Very convenient stop over, all you need for a comfortable stay. Very hospitable hosts and nice walks through the sugar cane fields, great for dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicoline V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2023

Uitstekende oornagfasiliteit as jy karavaan sleep. Dit was op ons roete op pad Sodwana toe.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desire V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2023

Oornag oppad na Sodwana. Geen probleem nie, veilig en naby die dorp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0494f232824de19cb3aeb38bd3105eb1fb4929fb0f324191d9ef98a79360d65da78cbbbd962cbee1bb00367bf1c8137e5a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -27.369924860447 31.668314789024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang