Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinplaas Gastehuis bied gerieflike gaste-verblyf net 6 km vanaf Pongola.

Verblyf word in verskeie kamers aangebied wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het lugversorging, 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n privaat ingang wat na die tuin lei.

'n Kontinentale ontbyt is op versoek soggens beskikbaar, en parkeerplek word voorsien.

Kleinplaas Gastehuis is 7,5 km vanaf die Pongola-winkelsentrum, wat verskeie restaurante en winkels bied, en aktiwiteite in die omgewing sluit fietsry, gholf, voëlkyk en visvang in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Luzette B
5.0
Heerlike plaas-atmosfeer. Perfekte stop voordat jy die pad aandurf see toe. Reg rondom jou is dit plaaslewe en jy kan gerus slaap en baie veilig voel.
Okt 2023
Stanley T
5.0
Very good. Clean and well set out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023
Mel S
Saam met vriende
5.0
Baie vriendelik en het was baie tegemoedkommend met ons laat arriveer. Het bietjie laat daar aangekom weens trokke en verkeer en dit was vir hulle gee...
Sien meer
Jul 2023
Ada B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelike ontvangs. Baie gerieflik aan hoofpad. Baie rustig en skoon.
Mei 2023
Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Ons is baie vriendelik ontvang en die plek was baie skoon en netjies.
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Ebet Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Kleinplaas Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die N2, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0494f232824de19cb3aeb38bd3105eb1fb4929fb0f324191d9ef98a79360d65da78cbbbd962cbee1bb00367bf1c8137e5a19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Off the N2 Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 11:00-18:00 09:00 -27.369924860447 31.668314789024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang