Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 68 resensies vir Kleinplaas Guest Farm
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Esther-marie Z - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther-marie Z

Wonderlik.

'n Wonderlike groot oornagplek.

Fred W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W

Gemaklike ligging, veilig met veilige parkering.

Goeie vooraf kommunikasie deur eienaar, lekker ontvangs en netjiese verblyf.

Connie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie V

Baie aangenaam.

Dit was uit die boeke. Die nuwe chalet (Afrikaner) is ruim en gerieflik en ons het die een aand vreeslik geniet. Baie dankie, Craig.

Johan H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Ons het by ons dogter gaan kuier.

Skoon, netjies met goeie kombuis en lekker beddens en braaigeriewe.

Phillippus O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillippus O

Lekker en rustig.

Ons het baie lekker gebly.

Chantelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Waarde vir geld.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het net oornag, maar die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en ons het baie lekker gebly.

Madri Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Madri Y

Lekker.

Fotos is akkuraat en ons het lekker gebly.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Francois J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Francois J

Sal voortaan ander gastehuise gebruik.

Gordyne is so dun dat as jou en jou bure se ligte aan is, kan julle na mekaar kyk. Daar is geen gebottelde water beskikbaar nie, terwyl die dorpswater nie drinkbaar is nie. Die veiligheidshek het geen slot nie, en in die hitte kan die hoofdeur nie oopgelos word vir ventilasie nie. Die kamers is teen die hoofpad en die verkeer is steurend.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

We have our own borehole water which is consumable and does not form part of the town's infrastructure as we are on agricultural land. The lock on the security gate has been replaced, and I can mention that we are in a safe environment with our own security and have had no incidents in 15 years. We have other quieter units away from the main road, but have never received any complaints about the traffic at all. We try to accommodate everyone and make all customers as happy as possible. We will look at the curtain situation. We accept the above remarks as positive criticism. Thank you.

Kleinplaas Guest Farm
Joane K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joane K

Baie rustig en lekker.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was skoon en netjies.

Reneé V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé V

Oorslaap vir familie byeenkoms.

Dis 'n pragtige plekkie, baie ruim en goed geleë. Net buite Potchefstroom in 'n rustige area waar jy nog die natuur kan geniet en saam vriende of familie 'n lekker kuiertjie kan hê.

Dirk V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Heerlike verblyf, uitstekende gasvryheid, rustige en veilige omgewing. Dankie.

Ons het baie lekker gebly. Ons het nie in die eenheid gebly wat ons aanvanklik bespreek het nie. Die eienaars het vir ons die opsie aangebied om in 'n nuwe eenheid te oornag wat langs die rivier geleë is. Daar is braaiplek langs die rivier en alhoewel die Parys-pad naby is, hoor jy skaars die verkeer. Eenheid is heeltemal van Eskom af, so beplan maar om in die aand te stort, behalwe as 'n verfrissende stort jou nie plan nie, want in die oggend het die solar geyser nog nie begin werk nie. Dit is egter 'n klein opoffering om te maak vir die heerlike verblyf en rustigheid.

Robert T - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Will definitely stay here again.

The host was very friendly and helpful. Everything was neat and clean and there was even a generator to make up for loadshedding. Enough parking and very safe.

Natasha F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F

Rustig, netjies, skoon en vriendelike diens.

Waarde vir geld en het lekker gebly.

Amanda V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V

Baie gerieflik.

Gemaklike beddens, ruim en warm storte. Sal vir seker weer besoek.

Nelly M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelly M

Awesome!

I had the best time of my life.

Mapitso P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mapitso P

We really enjoyed our stay there. Will definitely come back again with the family!

When booking we chose room 4,7 but on arrival we were given one different from that chosen and accepted room 2,6. They need to work on room 2 as the floor is plastered only and it's cold now. Otherwise, they gave us a heater. Friendly staff from manager Graig to Wallace, the gatekeeper.

Sanet R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet R

Rustig en mooi.

Rustig en veilig. Sal weer teruggaan daarheen.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Andre L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Andre L

Was heerlik.

Baie netjiese plek. Sal enige iemand aanbeveel.

Jerry S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jerry S

Nie weer baie dankie.

Die stort waar ek gebly het het die hele warmwaterkraan uitgedraai en dit het amper gebrand. Die lugversorging het nie gewerk nie. Ek moes so 5 spinnekoppe doodmaak. Die hele kamer het oral miere gehad, en die klank van die badkamer was glad nie aangenaam nie. Baie mooi plek, maar dit kort verseker 'n bietjie aandag. Daar is ook geen seep of wifi aangebied nie.

Johan H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Basies net oornag.

Skoon, netjies, kwaliteit. Vriendelike gashere.

Marthinus K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus K

Rustig, veilig en waarde vir geld.

Alhoewel ek nie op die lys was vir die kamer wat ek geboek het nie, is ek veel groter kamer met baie beter geriewe aangebied. Teen geen ekstra koste nie. Stil omgewing en veilig.

Karel V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Uistekende, vriendelike diens, baie netjies en skoon.

Baie gerieflik geleë, naby die dorp, lekker rustig. Die vriendelikheid van die ontvangs het my verras en so ook 'n baie goed toegeruste eenheid.

Johann D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Baie goeie waarde vir geld en goeie diens.

Plek is goed geleë net buite Potchefstroom, maar slegs paar minute se ry van die Mooirivier Mall af. Eienaar het my voor ons ingeboek het, geskakel om reëlings te tref vir beurtkrag om seker te maak ons het krag die oggend. Eenhede is lekker ruim, gemaklik en netjies.

Caleb M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caleb M

It was amazing.

Great place to stay, very clean. Wouldn't mind checking in again whenever I'm in Potchefstroom.

Dean A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dean A

Lekker oornag gerus.

Die akkommodasie was baie skoon en netjies. Eienaar is baie vriendelik en ons het die oorslaap geniet.

Tossie M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Tossie M

Bywoon van gradeplegtigheid.

Baie lekker gebly, vriendelike gasheer. Stortmatjie en bietjie TLC in badkamer sal gaaf wees.

Jacques D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques D

Rustig, in eenheid 4 oornag vir sport die volgende dag in Potch. Lekker naby als. Ruim verblyf. Alles wat jy nodig het. Sal weer van hulle gebruik maak vir oornagverblyf.

Alles in plek. Net WiFi het nie gewerk nie.

Frik S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S

Goeie ligging met vriendelike gasvrou.

Die kamers het geen vensters. Hoe kan mens asemhaal. Was nie uitgewys tydens bespreking. Gebrekkige watertoevoer het heelwat ongerief veroorsaak. Deurknip van toilet werk nie. Stortkop vuil en hang los. Klein jakkals wat pla.

Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Boitumelo V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo V

It was lovely, accommodative and more importantly safe.

It was lekker.

Freude B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freude B

Gemaklike oornagverblyf.

Baie mooi skoon en netjies. Gemaklike bed en goeie kwaliteitbeddegoed en -meubels. Lekker, groot yskas met vrieskompartement. Lekker gemeenskaplike swembad in binnehof en lugverkoeling in die leefarea. Onderdakparkering was ook voorsien. Klein goedjies kan dalk bygevoeg word. Sou lekker gewees het om dalk sepie by wasbak in badkamer te hê, en basiese kookbykomstighede in kombuis bv. sout en peper, olie of Spray & Cook, melk vir die koffie. Desnieteenstaande het ek het lekker daar gebly, baie dankie!

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Thank you for staying with us, Freude.

Kleinplaas Guest Farm
Johanna R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna R

Ruim akkommodasie.

Ons het by Kleinplaas oornag, alles was baie netjies. die vertrekke is almal ruim. Sal beslis weer daar oornag. Dis ongelooflik warm, kan wel dalk doen met waaiers in elke kamer. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly.

Berlina M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Berlina M

Cool and nice place.

We were warmly welcomed. and the stuff was friendly. We had a good time with friends.

Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Baie tuisgevoel en die eenheid was goed toegerus.

Lekker gerus, pragtige huis en die gasvrou was baie behulpsaam.

Engela L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela L

Baie lekker gekuier

Braaigeriewe is great. Huisies baie lekker. Ontvangs en hulp vriendelik.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Ons waardeer dit.

Kleinplaas Guest Farm
Elton W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elton W

Bespreking was vir 3 eenhede en ons het net 2 eenhede gekry waarvan 1 'n groot kamer was met 4 beddens.

Dit was nie wat ons wou hê nie en moes 2 persone na 'n ander gastehuis stuur wat ons addisioneel gekos het. Sal volgende keer 'n ander besprekingsagent gebruik wat meer akkurate inligting gee. Hierdie was blykbaar nie die eerste keer dat dit gebeur het nie.

Rencia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rencia V

Netjies, maar nie altyd prakties nie.

Die kamer was baie netjies en dis baie veilig. Ons het in kamer 5 oornag en een ding wat glad nie prakties is nie, is die feit dat die kamer en badkamer se lig met dieselfde skakelaar werk. Dus as jy in die middel van die nag wil badkamer toe gaan moet jy die kamerlig aansit en almal steur. Ek is ook gewoond daaraan dat mens darem 'n sepie in die badkamer kry.

Sinead E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sinead E

Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n rustige omgewing. Almal was baie aangenaam en vriendelik.

Dit is netjies en het al die geriewe wat nodig is. Lekker braai-area.

Zinhle K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Zinhle K

It wasn't ready when I got there, worse, the swimming pool was dirty.

But customer service is on top.

Susan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Dit is netjies alles wat jy nodig het weg van jou eie huis.

Mal oor die ou meubels, dis eenvoudig tog pragtig. Lekker rustig en stil. Alles wat jy nodig het vir 'n aand of twee weg van jou eie tuiste.

Fanie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Heerlik, rustig, skoon en waarde vir geld.

Was lekker om ons eie huisie te hê. Het heerlik ontspan saam met ons kinders. Definitief waarde vir geld, skoon en netjies en het alles ingehad wat nodig was.

Stephen M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen M

The place is neat and beautiful.

The place is quite cool. Particularly for me who came to rest for my studies. I am going to visit again. I still have more classes left.

Eben F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben F

Wonderlik.

Dit is 'n baie lekker plekkie om te bly. Baie vriendelike en behulpsame diens. Sal enige tyd weer daar gaan bly en vir ander aanbeveel.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Goeiedag Thea,

Baie dankie vir julle mooi verslag en ondersteuning, ons sien uit om julle hier te ontvang.

Groete
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Louis P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis P

Gehalte verblyf, ruim vertrekke, vriendelike en professionele diens.

Ek sal Kleinplaas aanbeveel vir mense wat stilte en goeie gehalteverblyf wil hê. Ons het vantevore daar oorgebly en dit weer geniet soos die eerste keer. Dankie Craig, ons sal weer van julle gasvryheid gebruik maak.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die mooi verslag en u ondersteuning. Ons waardeer dit opreg.

Alles van die beste vir 2019.

Groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Marisa L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa L

Baie lekker gebly. Pragtig mense, lieflike kamers.

Ons is net soveel liefde ontvang. Die kamers is pragtig en netjies en dit was sommer net 'n lekker bly.

Esther M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

I simply love the place. Simple, peaceful good value for money and lovely hosts.

My kids and I enjoyed our stay there. Thanks for going out of your way to create a "separate" sleeping area for my son. We will definitely call again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek is eenvoudig mal oor die plek. Eenvoudig, vreedsaam, goeie waarde vir geld en lieflike gashere.

Ek en my kinders het ons verblyf daar geniet. Dankie dat jy uit jou pad gegaan het om 'n "aparte" slaapplek vir my seun te skep. Ons sal beslis weer terugkom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stephan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan B

Heurlik, Prakties, Mooi en 'n absolute bederf weg van die huis af!

Ons het ons verblyf geweldig geniet. Die eenheid was skoon, netjies en pragtig afgerond. Een om na toe terug te kom, beslis!

André T - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André T

Ons was 7 mense en die plek was lekker ruim.

Ons het skolespor byt Puk 16 in Potchefstroom gehad. Verblyf was lekker ruim gewees vir ons 7 mense.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Peter K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K

Veilige akkommodasie en vriendelike eienaars.

Stil plek, lekker om te rus en kinders het die Kleinplaas geniet. Sal definitief weer die plek bespreek.

Wanda V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Heerlike huislike en plaas atmosfeer.

Die ligging is perfek. Naby Potchefstroom en restaurante met wegneem etes of jy kan sommer lekker self braai en ontspan. Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Eenheid is pragtig skoon en jy kry waarde vir jou geld. Fantastiese plekkie om oor te slaap met baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal definitief aanbeveel.

Delmarie F - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie F

Ons het die verblyf geniet.

Baie dankie aan Kleinplaas Guest Farm. Ek kan julle aanbeveel. Die eenheid was netjies en als in wat jy benodig. Ons sal vir seker weer daar by jul kom bly.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle verslag Delmarie. Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit om julle weer hier te ontvang.
Vriendelike groete
Craig en Carin

Kleinplaas Guest Farm
Charlene S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charlene S

Baie netjies en skoon geriewe. Huislik.

Ons sal op geen ander plek bly as ons weer in Potch moet oorbly nie. Oom Graig, baie dankie vir jou hulp in ons krisistyd. Ek sal julle baie hoog aanbeveel.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir die mooi verslag, ons waardeer julle ondersteuning baie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Lekker dag
Groete
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Brenda B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda B

Very nice stay.

Neat an friendly people, cleaning of units everyday a bonus.

Esther M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther M

Friendly hosts.

They seem to neglect minor but important things. No toilet rug. The lock for the bathroom was faulty so one couldn't close the bathroom door completely. Otherwise I love the place. Very welcoming. I will go back. Good and affordable. Friendly hosts. A few things need attention though to just move it another notch up.

Estelanie V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Estelanie V

Heel aangenaam.

Lekker verblyf, net jammer huisie het nie WiFi nie.

Carel E - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carel E

Ek was glad nie tevrede met Kleinplaas se diens nie.

In die eerste plek het die kamer vreeslik gestink na sigaretrook en tweedens was daar nie eers iemand wat ons ontvang het by ontvangs nie. Die huishulp het vir ons die kamer kom oopsluit na 'n gesukkel om iemand te kry om vir ons oop te maak. So ek sal Kleinplaas Gasteplaas nie vir mense aanbeveel nie.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Goeiemore Carel.
Baie dankie vir julle terugvoering, ons sal werk op u klagtes. Verskoning dat ons nie by was met julle aankoms nie. Ons het die afgelope paar jaar baie goeie verwysings ontvang so ons geskiedenis wys dat julle wel n uitsondering was. Wil net hoor oor wat die probleem was met die securiteit , ons het wagte op diens en spog met 100% sukses in 8 jaar met geen verlieste tot datum nie. Weereens dankie vir u ondersteuning, en mag u n wonderlike dag verder he.
Kleinplaas groete

Kleinplaas Guest Farm
Mellisa A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa A

Baie netjies en goeie diens.

Die verblyf was netjies en ons het baie goeie diens ontvang.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Hello Corne,

Baie dankie vir julle kommentaar en ondersteuning.

Vriendelike groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Rian G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rian G

Baie goeie waarde vir geld!

Die voorste kamers (eenheid 7) is teenaan die Paryspad. Die verkeer snags is nogal redelik ontwrigtend en sukkel 'n mens om te slaap. Dit behoort nie 'n probleem te wees met die kamers aan die agterkant van die gebou nie.

Corne G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corne G

Great.

Great oornagplek met ruim kamers.

Martin L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin L

Not likely to go back again.

Not value for money. No toilet paper supplied. Coffee/tea not enough for 2 days. Furniture old. No running cold water in kitchen. Stoep furniture old, dirty and cushions very faded. Stoep also dirty with cobwebs all over. Expected far better at R600 per night.

Friedel W - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Friedel W

Was ongelooflik lekker.

Ek was verbaas hoe ruim die eenheid is, ons het baie lekker gekuier, lekker rugby gekyk en gebraai, ek sal vir seker weer daar bespreek.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Hi Friedel
Baie dankie vir die mooi komplimente, dit was aangenaam om julle te ontmoet, en baie dankie vir julle ondersteuning.
Kleinplaas groete,
Craig

Kleinplaas Guest Farm
Heidi M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi M

Baie gawe mense, lekker blyplek net die ligging langs 'n besige pad het bietjie gepla.

Ons het lekker gebly. Groot huisies met genoeg spasie. Net die verkeer het bietjie gepla. Die plek is langs die N12 geleë en dis besig.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en skrewe. Ons ligging is wel langs die Parys Pad/R53 en nie op die N12 nie.

Kleinplaas Guest Farm
Pieter K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Baie naby aan Potch wat gerieflik is.

Lekker beddegoed. Baie spasie. Maar onaangename reuk in wooneenheid. Onvriendelike ontvangs.

Kleinplaas Guest Farm se terugvoer

Apologies for the reception, owner was away. The slight smell was due to damp issues only in this specific unit which is being attended to.

Kleinplaas Guest Farm
Christa T - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christa T

Value for money and good service, but noisy pool pump.

I stayed over for one night with my husband and mother 25 May 2016. The unit was large, clean and comfortable and the service great. My main problem was that there was a strong and very unpleasant smell of a piggery. The shower head was so low that my husband bumped his head on it. I did not sleep well at all due to the noise from the pool pump. Our room was next to the swimming pool and the pump was on the whole night.

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang