Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther-marie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderlik. 'n Wonderlike groot oornagplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Gemaklike ligging, veilig met veilige parkering. Goeie vooraf kommunikasie deur eienaar, lekker ontvangs en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie aangenaam. Dit was uit die boeke. Die nuwe chalet (Afrikaner) is ruim en gerieflik en ons het die een aand vreeslik geniet. Baie dankie, Craig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Ons het by ons dogter gaan kuier. Skoon, netjies met goeie kombuis en lekker beddens en braaigeriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillippus O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mei 2024

Waarde vir geld. Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons het net oornag, maar die eenheid het alles gehad wat ons nodig gehad het en ons het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Madri Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2024

Lekker. Fotos is akkuraat en ons het lekker gebly.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Feb 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Francois J
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Feb 2024

Sal voortaan ander gastehuise gebruik. Gordyne is so dun dat as jou en jou bure se ligte aan is, kan julle na mekaar kyk. Daar is geen gebottelde water beskikbaar nie, terwyl die dorpswater nie drinkbaar is nie. Die veiligheidshek het geen slot nie, en in die hitte kan die hoofdeur nie oopgelos word vir ventilasie nie. Die kamers is teen die hoofpad en die verkeer is steurend.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Catherine
Kleinplaas Guest Farm
We have our own borehole water which is consumable and does not form part of the town's infrastructure as we are on agricultural land. The lock on the security gate has been replaced, and I can mention that we are in a safe environment with our own security and have had no incidents in 15 years. We have other quieter units away from the main road, but have never received any complaints about the traffic at all. We try to accommodate everyone and make all customers as happy as possible. We will look at the curtain situation. We accept the above remarks as positive criticism. Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang