Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guest Farm

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Kleinplaas Guest Farm bied selfsorg-eenhede en is op 'n privaat plaas geleë, 4 km vanaf Potchefstroom se middestad. Die eenhede is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie geriewe.

Verblyf by Kleinplaas Gasteplaas bestaan uit 8 eenhede met slaapplek vir tussen 2 en 8 persone. Hierdie eenhede is ingerig met 'n kombinasie van ou en nuwe meubels en gee 'n gemaklike plaasatmosfeer. Die verblyf bied slaapplek vir 6, met 3 dubbelbeddens op 'n oopplan-manier en die ander kamers wissel van 1, 2 of 3 slaapkamers wat toegerus is met óf 'n dubbel-, enkelbed of 'n koninggrootte-bed. Elke eenheid het 'n privaat of en suite-badkamer, 'n goed toegeruste kombuisie asook 'n sitkamer en/of eetkamer.

Ander geriewe beskikbaar in al die eenhede is 'n TV met sekere DStv-kanale; en vrystaande braaigeriewe. Kamers 3, 7 en 8 het lugversorging. Die plaas bied ook 'n gemeenskaplike swembad om 'n verfrissende duik in te neem, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie op die perseel.

Daar is 'n konferensie-/funksiesaal wat 60 mense kan akkommodeer.

Kleinplaas Guest Farm is naby die Mooirivier-winkelsentrum, wegneemetes en 'n gholfbaan. Die NWU is 10 minute se ry vanaf die instansie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Esther-marie Z
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. 'n Wonderlike groot oornagplek.
Mei 2024
Fred W
Saam met vriende
5.0
Gemaklike ligging, veilig met veilige parkering. Goeie vooraf kommunikasie deur eienaar, lekker ontvangs en netjiese verblyf.
Mei 2024
Connie V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Dit was uit die boeke. Die nuwe chalet (Afrikaner) is ruim en gerieflik en ons het die een aand vreeslik geniet. Baie dankie, Craig.
Jan 2024
Joane K
5.0
Baie rustig en lekker. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plek was skoon en netjies.
Sep 2023
Johan H
Saam met lewensmaat
4.8
Ons het by ons dogter gaan kuier. Skoon, netjies met goeie kombuis en lekker beddens en braaigeriewe.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Gaste dink Kleinplaas Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parys-weg, Kleinplaas, Potchefstroom, 2520, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d8bebd8ed59bfa4ec8a3b2a9a9b02112ddcfd67c0ef8da492e816f619c95624aa05a029e00a5d9c52c3e92ebe6844bd501d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Parys Road Kleinplaas 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.729666489505 27.125635743141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang