Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Kleinplaas Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adrian M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian M

The location is beautiful and welcoming was awesome.

Wonderfully peaceful and beautiful.

Angelique H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique H

Lekker rustig - mooi uitaig oor Paarl.

Lekker rustig - mooi uitsig oor Paarl.

Simoné M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné M

Kleinplaas Gastehuis is 'n groot bederf.

Ons het die voorreg gehad om twee aande by die Kleinplaas Gastehuis deur te bring. Ons kamer was baie mooi en netjies opgemaak, met 'n komplimentêre koffie/tee skinkbord. Die oggend-koffietjie op die stoep was 'n groot bederf! Die kamer se dekor, houtvloere, kaggel en stoep buite die kamer, skep 'n egte plaasgevoel. Ons het heerlik onder die koeltebome gebraai en gekuier, met 'n prentjiemooi uitsig oor die berge en die Paarlvallei. Die gemeenskaplike kombuis en eetkamer is ten volle toegerus met al die basiese noodsaaklikhede. Net bo die gastehuis, en met 'n paar trappies en 'n voetpaadjie deur die bome, is daar stalle waar die mooiste Arabierperde aangehou word. Ons kon hulle gereeld hoor rinnik deur die loop van die dag. Gasvryheid het ons baie welkom laat voel en ons sal vir seker weer bespreek by die Kleinplaas Gastehuis.

Jonathan F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Lekker gekuier met my hele gesin en aanhangsels.

Lieflikste braai en kuier area buite. Asemrowende uitsig. Die kamers is netjies, ruim en gerieflik met 'n romantiese glasvenster in die plafon bo die bed om sterre te kyk.

Hanno B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno B

Uitstekend.

Die verblyf was uitstekend en gemaklik. Die kamer was skoon en alles was netjies.

Nadine C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine C

Very comfortable stay!

Narine is a fantastic host.

Elisca V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisca V

Mooiste ligging.

Heerlik gebly! Beautiful.

Selma D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selma D

'n Pragtige en rustige omgewing, uitsig oor die hele Paarl.

Was 'n heerlike gesinskamer. Baie veilige omgewing. Die eienaares was baie hartlik en het moeite gedoen in die tye waar daar loadshedding was. Het werklik tuis gevoel!

Paul G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G

A wonderful place to stay.

We really enjoyed our stay at Kleinplaas Guesthouse. Quiet, surrounded by trees, with a unbelievable view of the Paarl. The cottage was clean and nicely furnished. Our hosts also extremely helpful, including sharing the latest loadshedding schedules with us. It is also a short drive from the shops and restaurants.

Ethilda O - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethilda O

Mountain tranquility.

Mountains, nature and horses. Food for your soul.

Delia S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delia S

Narine is baie vriendelik en gasvry. Die uitsig is ongelooflik mooi. Sal beslis weer gebruik maak van Kleinplaas Guesthouse.

Ongelooflike uitsig. Baie rustig. Net wat jy nodig het na 'n lang week.

Juliana V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juliana V

Baie rustige, mooi plekkie wat goed ingerig is en naby die dorpie geleë is. 'n Lekker stywe stappie na die dorp Paarl toe. Sal weer daar bly.

Nerine was baie aangenaam.

Fuad B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fuad B

Magical spot.

Narine was super and went out of her way to make our stay comfortable.

Rian L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian L

Great view van die berge en baie netjiese slaapplek.

As jy hou van perde, is dit die plek vir jou - Arabier stoet net bo die akkommodasie.

Martha M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha M

Wonderlik!

Ons gasvrou het baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak! Dit was 'n heerlike ervaring en sal dit aanbeveel. Ons sal baie graag weer daar wil oornag!

Johan P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P

Kleinplaas Guesthouse is 'n fantastiese plek om the bly. Dit is regtig wonderlike waarde vir geld.

Uitstekend ten opsigte van alles.

Kleinplaas Guesthouse se terugvoer

Hallo Johan,
Baie dankie, so bly jul het dit geniet hier by ons! So lekker om sulke vriendelike, maklike gaste te ontvang!
Sien weer!
Baie groete,
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Tertia V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Rustig en ontspannend.

Tipiese rustige wegbreek.

Kobie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie D

Pragtige stil, veilige omgewing.

Ons was aangenaam verras deur die gasvryheid. Op die nippertjie het nog 'n gas saamgekom, sonder enige moeite is matrassie vir my seun in ons kamer aangebied. Die omgewing is stil, met net die perde se runnik in die aande, geen verkeer. Die uitsig is pragtig. Voorwaar lieflike plek, hoop om julle gou weer te sien!

Kleinplaas Guesthouse se terugvoer

Hi Kobie
Baie dankie, ek is baie bly jul het geniet. Sien jul hopelik weer.
Groete vir almal
Narine
Kleinplaas

Kleinplaas Guesthouse
Stefan K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan K

Verwagtinge oortref.

Baie beïndruk met slaapkamers, netjiese toilette. Lekker kuier-area buite met 'n groot braai. Narine is baie gasvry en vriendelik. Ek sal dit definitief aanbeveel.

Kleinplaas Guesthouse se terugvoer

Hallo Stefan
Ek is baie bly jul het lekker gekuier. Baie dankie vir die oulike terugvoering.
Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Nelmarie V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelmarie V

Ongelooflike uitsig, wintermaande voor die kaggel sal hemels wees.

Het verblyf baie geniet. Lekker om as jy sou wou wel jou eie kos te maak. Baie sentraal geleë, met meeste wynkelders in radius van 30 min weg.

Kleinplaas Guesthouse se terugvoer

Hi Nelmarie
Baie dankie vir jou resensie, baie bly jul het lekker gekuier!
Groete
Narine

Kleinplaas Guesthouse
Deon T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon T

Great.

Kleinplaas was heerlik. Die regte plek vir rus. Kleinplaas kan die kombuistoebehore opknap.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Upper Bosmanstreet, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NGUxNjJkLTk3MzctNGMwOS1iZmEwLTg0Nzk3ZWJjMzM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 39 Upper Bosmanstreet Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.750031243545 18.955429220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang