Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinplaas Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Adrian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

The location is beautiful and welcoming was awesome. Wonderfully peaceful and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lekker rustig - mooi uitaig oor Paarl. Lekker rustig - mooi uitsig oor Paarl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simoné M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kleinplaas Gastehuis is 'n groot bederf. Ons het die voorreg gehad om twee aande by die Kleinplaas Gastehuis deur te bring. Ons kamer was baie mooi en netjies opgemaak, met 'n komplimentêre koffie/tee skinkbord. Die oggend-koffietjie op die stoep was 'n groot bederf! Die kamer se dekor, houtvloere, kaggel en stoep buite die kamer, skep 'n egte plaasgevoel. Ons het heerlik onder die koeltebome gebraai en gekuier, met 'n prentjiemooi uitsig oor die berge en die Paarlvallei. Die gemeenskaplike kombuis en eetkamer is ten volle toegerus met al die basiese noodsaaklikhede. Net bo die gastehuis, en met 'n paar trappies en 'n voetpaadjie deur die bome, is daar stalle waar die mooiste Arabierperde aangehou word. Ons kon hulle gereeld hoor rinnik deur die loop van die dag. Gasvryheid het ons baie welkom laat voel en ons sal vir seker weer bespreek by die Kleinplaas Gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Lekker gekuier met my hele gesin en aanhangsels. Lieflikste braai en kuier area buite. Asemrowende uitsig. Die kamers is netjies, ruim en gerieflik met 'n romantiese glasvenster in die plafon bo die bed om sterre te kyk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanno B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Uitstekend. Die verblyf was uitstekend en gemaklik. Die kamer was skoon en alles was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Very comfortable stay! Narine is a fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisca V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2023

Mooiste ligging. Heerlik gebly! Beautiful.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2023

'n Pragtige en rustige omgewing, uitsig oor die hele Paarl. Was 'n heerlike gesinskamer. Baie veilige omgewing. Die eienaares was baie hartlik en het moeite gedoen in die tye waar daar loadshedding was. Het werklik tuis gevoel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

A wonderful place to stay. We really enjoyed our stay at Kleinplaas Guesthouse. Quiet, surrounded by trees, with a unbelievable view of the Paarl. The cottage was clean and nicely furnished. Our hosts also extremely helpful, including sharing the latest loadshedding schedules with us. It is also a short drive from the shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethilda O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Mountain tranquility. Mountains, nature and horses. Food for your soul.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Upper Bosmanstreet, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NGUxNjJkLTk3MzctNGMwOS1iZmEwLTg0Nzk3ZWJjMzM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 39 Upper Bosmanstreet Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -33.750031243545 18.955429220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang