Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Clarisa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lieflik. Dit was lieflik en rustig, daar is meer om te doen as wat ons verwag het. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wat 'n wonderlike ervaring. Tussen die klowe met waterstroompie. Net te salig vir woorde. Dassie krans is net die ding om die stadsgedruis af te skud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzannah L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Magical spot to get away from it all! We really enjoyed the silence and stillness of truly being out in nature, hearing the constant chatter of the bird life and lovely walks out in the wonderful wide open space. Accom are all privately laid out and have all the necessary amenities to make your stay comfortable. I highly recommend Kleinrivier to anyone looking for a magical spot to catch up to your soul!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Baie om te doen en baie om te sien, die stilte maak dit ongelooflik. Pragtige plek, dis een plek waar jy net kan rus, sielsrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Amber M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Refreshing. Well equipped units, with friendly managers/owners. Beautiful location, with limited signal. Perfect for a short weekend breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sivuyile K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

It was wonderfully quiet and nice. It was awesome and nature was great. I know it's a peaceful place TV must be there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Dear Sivuyile. Thank you for taking the time to write a review. At Kleinriver, we aim to get away from the daily distractions of life and immerse our self in the Kleinrivier Mountain Escapes experience. We are so happy to hear that you enjoyed yourself in nature with the peace and quiet. Due to the remoteness of our location we are completely off grid from Eskom and rely on solar power and gas for all out needs. As such we are limited to how much power we can use. We do appreciate your feedback as this allows us to give our guests a more enhanced experience. We look forward to welcoming you back. The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Annerene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtig. Alles wat jy nodig het. Dit was so lekker. Baie rustig in die middel van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Brad
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Dear Annerene Thank you for taking the time to give us such a great review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Kleinrivier surrounded by nature. We look forward to welcoming you back in the near future. The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Leilani N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie rustig, veilig, na aan die natuur met alles wat ons nodig gehad het. Ons was verwelkom met aankoms en vergesel tot by ons kamer, waar ons ten volle georiënteerd was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Die foto's regverdig nie die verblyf. Baie netjies en goeie waarde vir geld. Staproetes is goed gemerk en die natuur ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Fantasties! So lekker gerus. Medisyne vir jou siel! Alles wat nodig is is daar. Die braaigeriewe is goed geleë. Die sterre en die natuurgeluide is saans die hoogtepunte. Ek sal graag in die somer weer gaan kuier, swemgat en lekker ver ente gaan stap! Baie dankie Deon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86aef8e19a467679aab891a7040741814ec97eaee75c4a491456de28d39f348c6a04e6c0b932dbad61fded95cc2e73827b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Cockscomb Road Kleinrivier Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.580535752879 25.254664309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang