Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brad Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Clarisa A - Jul 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Magda B - Sep 2023
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike ervaring.
Suzannah L - Mei 2023
Algehele gradering
Magical spot to get away from it all!
Zelda S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie om te doen en baie om te sien, die stilte maak dit ongelooflik.
Amber M - Nov 2023
Algehele gradering
Refreshing.
Sivuyile K - Nov 2022
Algehele gradering
It was wonderfully quiet and nice.
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp se terugvoer
Dear Sivuyile. Thank you for taking the time to write a review. At Kleinriver, we aim to get away from the daily distractions of life and immerse our self in the Kleinrivier Mountain Escapes experience. We are so happy to hear that you enjoyed yourself in nature with the peace and quiet. Due to the remoteness of our location we are completely off grid from Eskom and rely on solar power and gas for all out needs. As such we are limited to how much power we can use. We do appreciate your feedback as this allows us to give our guests a more enhanced experience.
We look forward to welcoming you back.
The Kleinrivier Mountain Escapes Team
Annerene P - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtig. Alles wat jy nodig het.
Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp se terugvoer
Dear Annerene
Thank you for taking the time to give us such a great review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Kleinrivier surrounded by nature.
We look forward to welcoming you back in the near future.
The Kleinrivier Mountain Escapes Team
Leilani N - Mei 2022
Algehele gradering
Baie rustig, veilig, na aan die natuur met alles wat ons nodig gehad het.
Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Die foto's regverdig nie die verblyf.
Christel S - Aug 2019
Algehele gradering
Fantasties! So lekker gerus. Medisyne vir jou siel!
Gustav V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike rus en kalmte in die natuur.
Maverick D - Jun 2019
Algehele gradering
Mooi ligging en lekker privaat.
Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Het geboek vir 3 volwassenes, my ouers en myself. Ons moes almal in een vertrek slaap.
Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Afgeleë, styllvol en rustiek.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang