Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Brad Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Clarisa A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarisa A

Lieflik.

Dit was lieflik en rustig, daar is meer om te doen as wat ons verwag het. Sal weer terug gaan.

Magda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Wat 'n wonderlike ervaring.

Tussen die klowe met waterstroompie. Net te salig vir woorde. Dassie krans is net die ding om die stadsgedruis af te skud.

Suzannah L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzannah L

Magical spot to get away from it all!

We really enjoyed the silence and stillness of truly being out in nature, hearing the constant chatter of the bird life and lovely walks out in the wonderful wide open space. Accom are all privately laid out and have all the necessary amenities to make your stay comfortable. I highly recommend Kleinrivier to anyone looking for a magical spot to catch up to your soul!

Zelda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Zelda S

Baie om te doen en baie om te sien, die stilte maak dit ongelooflik.

Pragtige plek, dis een plek waar jy net kan rus, sielsrus.

Amber M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amber M

Refreshing.

Well equipped units, with friendly managers/owners. Beautiful location, with limited signal. Perfect for a short weekend breakaway.

Sivuyile K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sivuyile K

It was wonderfully quiet and nice.

It was awesome and nature was great. I know it's a peaceful place TV must be there.

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp se terugvoer

Dear Sivuyile. Thank you for taking the time to write a review. At Kleinriver, we aim to get away from the daily distractions of life and immerse our self in the Kleinrivier Mountain Escapes experience. We are so happy to hear that you enjoyed yourself in nature with the peace and quiet. Due to the remoteness of our location we are completely off grid from Eskom and rely on solar power and gas for all out needs. As such we are limited to how much power we can use. We do appreciate your feedback as this allows us to give our guests a more enhanced experience.
We look forward to welcoming you back.
The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Annerene P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene P

Pragtig. Alles wat jy nodig het.

Dit was so lekker. Baie rustig in die middel van die natuur.

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp se terugvoer

Dear Annerene

Thank you for taking the time to give us such a great review. We are so happy to hear that you enjoyed your stay at Kleinrivier surrounded by nature.

We look forward to welcoming you back in the near future.
The Kleinrivier Mountain Escapes Team

Kleinrivier Mountain Escapes Black Eagle Tented Camp
Leilani N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilani N

Baie rustig, veilig, na aan die natuur met alles wat ons nodig gehad het.

Ons was verwelkom met aankoms en vergesel tot by ons kamer, waar ons ten volle georiënteerd was.

Johan S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Die foto's regverdig nie die verblyf.

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Staproetes is goed gemerk en die natuur ongelooflik.

Christel S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Fantasties! So lekker gerus. Medisyne vir jou siel!

Alles wat nodig is is daar. Die braaigeriewe is goed geleë. Die sterre en die natuurgeluide is saans die hoogtepunte. Ek sal graag in die somer weer gaan kuier, swemgat en lekker ver ente gaan stap! Baie dankie Deon.

Gustav V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav V

Heerlike rus en kalmte in die natuur.

Dit was 'n wonderlike wegbreek in die natuur. Dit is 'n ideale plek om jou batterye te herlaai.

Maverick D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maverick D

Mooi ligging en lekker privaat.

Lieflike uitleg. Lekker vir rus en vrede.

Anton G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anton G

Het geboek vir 3 volwassenes, my ouers en myself. Ons moes almal in een vertrek slaap.

Die yskas het ook nie gewerk nie en ons moes van ons kos weggooi wat afgegaan het. Pragtige plek vir stappers, ongelukkig was die geriewe primitief en is daar is nie veel meer om te doen of te sien nie.

Leon B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Afgeleë, styllvol en rustiek.

Ons was baie beïndruk met die natuurskoon en afgeleë gevoel van ons verblyf. Die verblyf was stylvol en rustiek en het ons regtig beïndruk. Sal volgende keer langer wil bly.

Vanaf
Vanaf R4 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cockscomb-weg, Kleinrivierplaas, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86aef8e19a467679aab891a7040741814ec97eaee75c4a491456de28d39f348c6a04e6c0b932dbad61fded95cc2e73827b52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Cockscomb Road Kleinrivier Farm 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.580535752879 25.254664309193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang