Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinvredenburg Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 155, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinvredenburg Gastehuis bied gastekamers en is aan die hoofweg in die Paarl geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die Kaapse Wynlandstreek.

Verblyf by Kleinvredenburg Gastehuis kan op 'n B&B of selfsorgbasis bespreek word. Die gastehuis beskik oor 7 smaakvol versierde kamers wat toegerus is met óf 2 enkelbeddens óf 'n koningin- of koninggrootte-bed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer of toegang tot 'n aparte privaat badkamer met 'n stort, of 'n bad en stort. 1 kamer is rolstoelvriendelik.

Al hierdie kamers het lugversorging, en die meeste van hierdie kamers het 'n kombuisie en 'n TV met sekere DStv-kykers. Die gastehuis beskik ook oor gratis WiFi, 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie agter afstandbeheerde hekke.

Kleinvredenburg Gastehuis is in 1812 gebou en is 'n nasionale monument. Die eiendom is stapafstand vanaf restaurante en winkels, en is 10 tot 15 minute se ry vanaf verskeie wynproe-plekke en landgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Magriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Hoofweg 155, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinvredenburg Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 155, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiNjdlNzI2LWQyYWYtNDVhOS05ZTdlLTk3MzA3NDczMjIwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 155 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.748265 18.962457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang