Kleinzee Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Adele F - Aug 2024
Algehele gradering
We had a great stay, everyone was friendly and helpful.
Sanet D - Jun 2024
Algehele gradering
Verrassingspakkie in so vaal dorpie!
Marizaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en 'n plekkie wat ek definitief vir enige iemand sal aanbeveel.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marizaan vir jou mooi resensie.
Dit was n plesier om jou hier te gehad het. Hoop ons sien jou volgende Woeskusfees.
Duncan H - Sep 2024
Algehele gradering
A relaxing stay at the guesthouse.
Ann C - Jan 2024
Algehele gradering
Uiters teleurstellend!
Cheryl R - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, kalmerende, sorgvry.
Matilda B - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelike diens.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Marius & Matilda. Dit was goed om julle te ontmoet.
Lynne B - Apr 2023
Algehele gradering
Comfortable.
Robert H - Des 2022
Algehele gradering
Warm, welkom gevoel.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Robert.
Ek is so bly julle het die vakansie geniet. Waardeer die sterre.
Valerie J - Jan 2022
Algehele gradering
Clean, spacious and excellent service.
Belinda L - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf met puik bestuur!
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Belinda. Dit is hartseer dat Herman ons verlaat. Vir beide die gastehuis sowel as ons dorpie.
Hoop ons kan voort bou op sy goeie diens.
Ronelle Bure
Gwyneth B - Des 2021
Algehele gradering
Excellent
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback Gwyneth.
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Dit was ons gunsteling akkommodasie tydens ons sloertoer deur die Noord-Kaap en Weskus.
Franz R - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het baie lekker hier gebly.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Franz. Dit is aanmoediging om die standaard te probeer hooghou.
Herman de Vries
Josef V - Mrt 2021
Algehele gradering
Kleinsee is nie wat ons verwag het nie. Sal nie graag daar vakansie hou nie.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Joop. Ons slaan ag op jou opmerkings en waardeer die openhartige verslag.
Anton S - Des 2021
Algehele gradering
Alles is fantasties. Daar's geen rede om nie Kleinzee Gatehuis toe te gaan.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Anton vir die sterre. Jy is n ster!
Jay R - Jul 2021
Algehele gradering
See stars.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Jay, dankie vir die sterre.
Ida V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjiese geriewe.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Kobie C - Mei 2021
Algehele gradering
Interessante dorpie en heerlike eetplekkie net buite die dorp digby die see.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Kobie, vir julle terugvoering.
Herman de Vries
Piet N - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs, netjiese kamers.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering, Piet.
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
It was a very pleasant stay.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Wanda, Thank you for your feedback.
Dan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Good welcome. Clean and inviting room and surrounds, peaceful comfortable sleep.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback. We will use your inputs in the quest for continual improvement.
Koos D - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam en vriendelik.
El-mari J - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lieb L - Jan 2020
Algehele gradering
Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileer. Alle geriewe is daar. Die badkamer is baie mooi en lekker groot.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons slaan ag op alle kommentaar.
Doreen N - Des 2020
Algehele gradering
Pragtige gastehuis.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir die terugvoering, Doreen.
Simon B - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlike gasheer, netjiese plek.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Melanie S - Des 2020
Algehele gradering
Amazing service.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Thank you for the feedback, Melanie.
Gerhard G - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker mense lekker plek.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Gerhard.
Marc S - Okt 2020
Algehele gradering
Great.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u terugvoering.
Ons werk hard aan die outoriteite om ons paaie toeriste-vriendelik te maak.
Kevin G - Jan 2020
Algehele gradering
Clean and friendly.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Thank you, Kevin, for your review. We appreciate feedback in the quest for continual improvement.
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
What a lovely room and friendly person.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Thank you for your feedback, very much appreciated.
Frikkie P - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plek en baie lekker gerus.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur.
Baie waardeer.
Coreen G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering, Correen.
Ons slaan ag op jou aanslag.
Stefan G - Des 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Stefan.
Kleinzee - More than a Diamond!
Samantha K - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker, familie vriendelik!
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering.
Louisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Wow! Interessant!
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Louisa.
Ons waardeer dit dat u 'n gradering gegee het. Ons slaan ag op alle terugvoering.
Magriet L - Apr 2019
Algehele gradering
For a quiet break.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Vir 'n stil wegbreek.
Moet daagliks skoongemaak word.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie te stuur. Ons slaan ag op enige terugvoering.
Petie T - Des 2018
Algehele gradering
Die kamers was netjies en privaat, maar ongelukkig nie lugreëling nie.
Kleinzee Guesthouse se terugvoer
Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur. Ons waardeer u terugvoering. Daar word berig dat die Provinsie aan die pad sal werk.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang