Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinzee Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 40 resensies vir Kleinzee Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Adele F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele F

We had a great stay, everyone was friendly and helpful.

We had a great stay, thank you!

Sanet D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet D

Verrassingspakkie in so vaal dorpie!

Dit was baie skoon en netjies, alles wat mens nodig kon hê was daar. Regtig 'n groot ervaring. Die eienaar is baie interessant en ken baie staaltjies van die omgewing en is 'n toergids op sigself.

Marizaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizaan V

Gemaklik, gerieflik en 'n plekkie wat ek definitief vir enige iemand sal aanbeveel.

Chrisna en Ronel het uit hul pad gegaan om seker te maak ek is veilig en gemaklik. Hierdie is hartsmense wat jou sommer dadelik laat welkom en tuis laat voel.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marizaan vir jou mooi resensie.
Dit was n plesier om jou hier te gehad het. Hoop ons sien jou volgende Woeskusfees.

Kleinzee Guesthouse
Duncan H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duncan H

A relaxing stay at the guesthouse.

I only stayed over one night but loved my stay at the guesthouse. A spacious, modern, comfortable room with very friendly and helpful hosts.

Ann C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ann C

Uiters teleurstellend!

Nee, ons het nie lekker gebly nie. Die advertensie dat dit 'n vakansiebestemming is, is nie waar nie. Die dorp is vuil, met geen ordentlike eetplekke of restaurante nie. Die gastehuis is glad nie waarde vir geld nie, en ons het ons verblyf verkort en elders gaan woon. Ek sal dit waardeer as 'n agent my kan skakel.

Cheryl R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl R

Rustig, kalmerende, sorgvry.

Ons het 'n baie rustige, kalmerende tyd gehad. Net waarna ons gesoek het.

Matilda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B

Skoon, netjies en vriendelike diens.

Alles was skoon en netjies. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marius & Matilda. Dit was goed om julle te ontmoet.

Kleinzee Guesthouse
Lynne B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynne B

Comfortable.

For an overnight stopover the accommodation was suitable.

Robert H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert H

Warm, welkom gevoel.

Het a fantastiese vakansie gehad.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Robert.
Ek is so bly julle het die vakansie geniet. Waardeer die sterre.

Kleinzee Guesthouse
Valerie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie J

Clean, spacious and excellent service.

Herman is an excellent host and very helpfull. The entire house is clean and calm. We enjoyed our stay very much.

Belinda L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda L

Baie netjiese verblyf met puik bestuur!

Herman laat jou sommer dadelik tuis voel. Hy weet presies wie jy is wanneer jy arriveer. Hy is 'n bron van kennis en pittige sêgoed, en ons sal ons kuiertjie daar vir altyd onthou! Baie dankie.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Belinda. Dit is hartseer dat Herman ons verlaat. Vir beide die gastehuis sowel as ons dorpie.
Hoop ons kan voort bou op sy goeie diens.
Ronelle Bure

Kleinzee Guesthouse
Gwyneth B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwyneth B

Excellent

We had a lovely stay here. T place was clean and the beds were very comfortable.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback Gwyneth.

Kleinzee Guesthouse
Petru K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru K

Dit was ons gunsteling akkommodasie tydens ons sloertoer deur die Noord-Kaap en Weskus.

Die ontvangs was vriendelik en die omgewing en aktiwiteite is aan ons bekendgestel. Die eienaar het kennis van sy omgewing met ons gedeel. Die verblyf was skoon, netjies en ons sal graag weer daar gaan bly.

Franz R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franz R

Ons het baie lekker hier gebly.

Herman die bestuurder was 'n uitstekende gasheer en sy kennis van die omgewing en dorpsgeskiedenis baie interessant.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Franz. Dit is aanmoediging om die standaard te probeer hooghou.
Herman de Vries

Kleinzee Guesthouse
Josef V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V

Kleinsee is nie wat ons verwag het nie. Sal nie graag daar vakansie hou nie.

Daar is werklik nie restaurante wat die moeite werd is nie en almal maak vyfuur toe, maar die gastehuis was puik. Vir deurry sal ons weer daar slaap. Hy is skoon en netjies.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Joop. Ons slaan ag op jou opmerkings en waardeer die openhartige verslag.

Kleinzee Guesthouse
Anton S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Alles is fantasties. Daar's geen rede om nie Kleinzee Gatehuis toe te gaan.

Ons het uit die woestyn gekom om daar te oornag. Ons was al by ons motors ontmoet en begelei, alles was mooi skoon en goeie en baie vriendelike diens. Groot kamers, genoeg plek vir als. Ek gaan beslis terugkeer aangesien ek van daar af suid wil toer teen die kus af.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Anton vir die sterre. Jy is n ster!

Kleinzee Guesthouse
Jay R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jay R

See stars.

See stars.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Jay, dankie vir die sterre.

Kleinzee Guesthouse
Ida V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida V

Baie mooi, skoon en netjiese geriewe.

Oulike plekkie met vriendelike, gasvrye mense.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Kobie C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobie C

Interessante dorpie en heerlike eetplekkie net buite die dorp digby die see.

Vriendelike ontvangs en goeie en skoon akkommodasie. Dit was aanvanklik baie moeilik om die adres te vind, maar met hulp het ons dit gou gekry.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Kobie, vir julle terugvoering.
Herman de Vries

Kleinzee Guesthouse
Piet N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet N

Baie gasvrye ontvangs, netjiese kamers.

Hartlik ontvang. Heerlik gebraai. Ons het ontspan. Die geriewe was netjies. Badkamer en kamer is modern en skoon.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Piet.

Kleinzee Guesthouse
Wanda L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda L

It was a very pleasant stay.

The room was spacious, comfortable and clean.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Wanda, Thank you for your feedback.

Kleinzee Guesthouse
Dan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dan V

Good welcome. Clean and inviting room and surrounds, peaceful comfortable sleep.

Great accommodating host in Herman, other residents could be more observant of house rules (smoking should be done away with from the building and not at the entrance). Hot water when needed, kitchen adequately supplied for self-catering, WiFi was good, rooms are roomy and pleasing to be in. Would definitely return, road into Kleinzee is rough.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback. We will use your inputs in the quest for continual improvement.

Kleinzee Guesthouse
Koos D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D

Aangenaam en vriendelik.

Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

El-mari J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
El-mari J

Teleurstellend.

Hartlik ontvang deur Herman die bestuurder. Kamer baie netjies.

Lieb L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L

Die kamers is baie ruim en smaakvol gemeubileer. Alle geriewe is daar. Die badkamer is baie mooi en lekker groot.

Die gasheer is baie aangenaam en geleerd en kan uitstekend gesprek handhaaf. Het regtig lekker gebly.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering. Ons slaan ag op alle kommentaar.

Kleinzee Guesthouse
Doreen N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen N

Pragtige gastehuis.

Heerlik gekuier en baie goeie diens ontvang.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Doreen.

Kleinzee Guesthouse
Simon B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon B

Wonderlike gasheer, netjiese plek.

As jy by die gastehuis bly het gaste die bonus om eerstehands met Herman te gesels en baie van die dorp en omgewing te wete te kom. Meer as wat jy op die oog af kan sien. Jy vind 'n ruwe diamant en gaan weg met 'n geslypte diamant.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Anonieme gas - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Melanie S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Amazing service.

Herman is truly the perfect host. The guesthouse is comfortable and clean. Highly recommended.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Thank you for the feedback, Melanie.

Kleinzee Guesthouse
Gerhard G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Lekker mense lekker plek.

Dit was meer as wat ek verwag het.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Gerhard.

Kleinzee Guesthouse
Marc S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marc S

Great.

Bad road from Springbok.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Dankie vir u terugvoering.
Ons werk hard aan die outoriteite om ons paaie toeriste-vriendelik te maak.

Kleinzee Guesthouse
Kevin G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin G

Clean and friendly.

The establishment is good value, clean and well kept. Our host Herman was efficient, friendly and helpful, he welcomed us on arrival and was there to see us off on departure. The rooms are well appointed and spacious. A pleasant stay and within easy access to all amenities.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Thank you, Kevin, for your review. We appreciate feedback in the quest for continual improvement.

Kleinzee Guesthouse
Arlene J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene J

What a lovely room and friendly person.

Yes, I enjoyed our visit but the roads are not tarred and quite bad. Very friendly little seaside town.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Thank you for your feedback, very much appreciated.

Kleinzee Guesthouse
Frikkie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie P

Pragtige plek en baie lekker gerus.

Baie skoon en netjies en stil area.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur.
Baie waardeer.

Kleinzee Guesthouse
Coreen G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coreen G

Baie lekker gebly.

Alles skoon en netjies. Genoeg ys- en vriesspasie vir wat ons nodig gehad het.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Correen.
Ons slaan ag op jou aanslag.

Kleinzee Guesthouse
Stefan G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan G

Uitstekend.

Interessantste dorpie wat ons nog ooit besoek het. 'n Ongeslypte diamant.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Stefan.
Kleinzee - More than a Diamond!

Kleinzee Guesthouse
Samantha K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha K

Baie lekker, familie vriendelik!

Herman baie vriendelik en gretig om te help waar hy kan! Baie skoon en netjies. Lekker groot kamers.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Louisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa S

Wow! Interessant!

Dankie vir jou absolute warm verwelkoming. Dankie vir al die inligting met ons gedeel. Ons het voorwaar lekker geëet. Die dorpie baie interessant gevind. Laastens baie dankie vir die pragtige gastehuis. Alles was netjies en modern. Gaan gerus aanklop by Herman en sy span. Baie baie dankie.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Louisa.
Ons waardeer dit dat u 'n gradering gegee het. Ons slaan ag op alle terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Magriet L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Magriet L

For a quiet break.

Should be serviced daily.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vir 'n stil wegbreek.

Moet daagliks skoongemaak word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie te stuur. Ons slaan ag op enige terugvoering.

Kleinzee Guesthouse
Petie T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petie T

Die kamers was netjies en privaat, maar ongelukkig nie lugreëling nie.

Die bestuurder was gaaf en gasvry, en hy het alles vir ons mooi verduidelik. Die kamers is netjies en het voldoen aan ons verwagtinge as gesin. Ongelukkig het die toestand van die grondpad na Kleinzee Guesthouse 'n demper op ons vakansie gees geplaas. Die pad was baie sleg!

Kleinzee Guesthouse se terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om 'n resensie in te stuur. Ons waardeer u terugvoering. Daar word berig dat die Provinsie aan die pad sal werk.

Kleinzee Guesthouse
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 3, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cf6da06a454dc0958bed02bae9fbcbca1806d8bb0aced2d41cfd86c819b168364d69e874cf48434701ab414bd23fa53f579?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 3 First Avenue Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.677593395622 17.069499186349

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang