Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kleinzee Oceanfront Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Emily E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

'n Wegbreek vir die siel. Fantastiese ligging, pragtige kamers met die blou dam wat jou groet met die trek van die gordyne. Vriendelike en behulpsame personeel. 10/10!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Enjoyable stay. Spacious, clean rooms. Friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik rustig. Baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Ons verblyf was van 5-ster gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara-ann P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Ons het heerlik gekuier met 'n pragtige see-uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Lekker gebly. Vriendelike personeel wat v lekker ontbyt sorg. Baie lekker gewees! Kan redelik gemaklik area daarvandaan verken!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mirike D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Salig en beeldskoon. Ons het heerlik gebly. Dis die mooiste uitsig met 'n baie lekker rustigheid aan die plek. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hansie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Eindelose see-uitsig, pragtige kamer en geriewe, skoon en fantastiese ontbyt! Dit was 'n heerlike ervaring, kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Wenner! Die ligging is perfek en die personeel was fantasties. Ons het dit ongelooflik baie geniet en sal verseker weer in die toekoms 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Cliff-straat 59, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a84b14defd67f5de0bb32514e585df1c638cde39e2b628d07a3b4e041ea44e97197bcd3be9977df15c3e5203ecd59f52beb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 59 Cliff Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.553385 19.367728

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang